AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sitrus: Kommer oor swartvlek

Die plaaslike sitrusbedryf probeer keer dat uitvoere na die EU verbied word weens swartvleksiekte.

’n Deel van Suid-Afrika se sitrus-uitvoer wat onlangs na die Europese Unie uitgevoer is, was met swartvleksiekte besmet, en die bedryf probeer tans om ’n moontlike verbod op uitvoere te verhoed.

Die EU het sy kommer oor die voorkoms van die siekte uitgespreek, en wil keer dat dit na produsente in Spanje – Europa se grootste uitvoerder – versprei.

Luidens ’n berig op Sake24.com sê mnr. Hannes de Waal, bemarkingsbestuurder van Sundays River Citrus Company (SRCC) in die Oos-Kaap: “Ons glo nie die EU sal ons produkte verbied nie.” Sowat ’n kwart van die land se sitrus word uitgevoer.

Kan nie van geplukte vrugte versprei
Volgens De Waal laat die siekte besmette vrugte se skille verkleur. Dit kan wel nie versprei word van geplukte vrugte af nie. Suid-Afrika voer ook na lande, soos Indië uit, “maar nie van die grootte wat ons nodig sou hê om die EU-bedrywighede te vervang nie. Ons het die EU nodig,” aldus De Waal.

Die plaaslike sitrusbedryf is sowat R6,5 miljard werd. Mnr. Anton Rabe, uitvoerende hoof van Hortgro Services – wat op onder andere steen- en sagtevrugte fokus – sê die siekte raak nie dié tipe vrugte nie, en dat nog geen probleme by hulle aangemeld is nie.

Volgens mnr. Andre de Wit, ’n vrugteboer van die Langkloof, word die vallei se peer- en appel-oes ook nie deur die siekte geraak nie.

Bron: Sake24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot