AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sitrus: SA skop vas oor swartvlek

Die swartvlekkwessie moet uit die weg geruim word deur die manier te verander waarop die EU swartvlek meet en beskou.

Hoewel daar wetenskaplike bewyse is dat die swartvlek nie deur sitrusuitvoer van Suid-Afrika na Europese boorde oorgedra kan word nie, beperk plaaslike sitruskwekers die risiko van ’n denkbeeldige besmetting met groot sukses, maar teen enorme koste.

Dit kan egter nie so aangaan nie, sê mnr. Deon Joubert, die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging se spesiale gesant vir markaangeleenthede in Europa.

Hy beveel aan dat Suid-Afrika hom tot die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) wend vir uitsluitsel oor die saak. Joubert sê vanjaar is net vier besendings sitrus van Suid-Afrika deur lidlande van die Europese Unie (EU) onderskep nadat tekens van die swartvlekswam op vrugte gevind is.  Dit is byna weglaatbaar min teenoor 15 verlede jaar, 72 onderskeppings in 2014 en 35 in 2013.

Politieke hefboom

Joubert sê Suid-Afrikaanse boere se prestasie in dié verband oorskadu powere pogings van ander uitvoerlande na die EU verreweg. Tog kry Suid-Afrika nie eens ’n klop op die skouer nie. Hy is bekommerd dat lidlande gaan aanhou om swartvlek as ’n politieke hefboom te gebruik om Suid-Afrikaanse sitrus uit die mark te probeer hou.

“Om hierdie skuiwergat toe te maak moet die swartvlekkwessie permanent uit die weg geruim word deur die manier te verander waarop die EU swartvlek meet en beskou. As ons dit nie doen nie, gaan die goeie werk van die sitrusbedryf, die Departement van Landbou en die Raad van Toesig op die Uitvoer van Bederfbare Produkte tot niks kom nie,” waarsku hy.

Hy sê dit kos Suid-Afrika omtrent R1 miljard per jaar om seker te maak daar is geen swartvlek op vrugte wat na die EU uitgevoer word nie. “Dit het tyd geword dat ’n onafhanklike WHO-paneel hierdie kwessie afsluit.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.19
-0.2%
Silwer
20.67
+0.1%
Palladium
2,299.00
+1.6%
Platinum
939.00
+1.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,405
-0.0%
Alle aandele
65,805
-0.0%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,898
-0.2%
Finansiële 15
14,066
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot