AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sitrusboer rek seisoen tot 12 maande

Deur pionierswerk het 'n plaaslike boerdery dit reggekry om in elke maand van die jaar sitrusvrugte te lewer.

’n Wes-Kaapse sitrusboer in die Bo-Olifantsriviervallei digby Citrusdal het pas die eerste sitrusprodusent in die land geword wat vrugte vir 12 maande van die jaar kan lewer.

“Met die verkryging van ons sesde boerdery-eenheid, Bosplaas, in die voetheuwels van die Sederberge, is ons nou in staat om mandaryne, Valencias, pomelo’s en suurlemoene tot diep in Januarie aan die mark te lewer,” sê mnr. Gerrit jr. van der Merwe, bemarkingsdirekteur van die ALG-boerdery.

“Die unieke ligging van hierdie plaas gee dit sy eie mikroklimaat wat ons seisoen daardie ekstra paar weke rek. Ons is nou die eerste sitrusprodusent in die land wat vir ’n volle jaar lank sitrus kan lewer.

Totale produksie van boerdery
“Verder is ons ook besig met ’n groot aanplantingsprogram om dié plaas se unieke ligging ten volle te benut. Tans is daar sowat 24 000 bome op 20 ha wat nou na 60 ha uitgebrei word en uiteindelik 3 000 ton sitrus per jaar sal lewer. Binne drie jaar behoort die totale produksie van die boerdery dus 19 000 ton per jaar op 700 ha te wees,” sê Van der Merwe.

Die boerdery verklein ook sy koolstofspoor deur onder meer die werkershuise op die plaas van voorafbetaalde elektrisiteit en sonverwarmingstelsels te voorsien, drupbesproeiing onder natuurlike druk te vestig en indringerplante te verwyder.

“Bosplaas se ligging maak dit moontlik om drupbesproeiïng onder natuurlike druk te doen wat ’n aansienlike besparing op elektrisiteit moontlik maak. Dit beteken ’n besparing van sowat R5 000 per hektaar per jaar teen die huidige elektrisiteitstariewe.

Die ALG-Boerdery is in 2010 bekroon as Landbouskrywers SA se nasionale Boer van die Jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.53
-0.9%
Silwer
20.26
-3.8%
Palladium
2,257.00
-2.8%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,262
-1.0%
Alle aandele
65,657
-1.0%
Hulpbronne 10
63,581
-1.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot