AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Sitrusboere vat swartvlek vas

Etlike maatreëls is al ingestel om die skandvlek van swartvlek wat SA sitrus so teister, uit die weg te ruim.

Suid-Afrika se sitrusprodusente doen hierdie seisoen alles in hulle vermoë om die swartvlekprobleem so goed as moontlik aan te spreek, sê dr. Hennie le Roux, voorligtingsbestuurder van Citrus Research International (CRI).

Dit kom nadat die Europese Unie (EU) se voerdselveiligheidsverslag oor swartvlek ongunstig was jeens Suid-Afrikaanse sitrus. Die jongste maatreëls oor sitrusswartvlek vir uitvoere na die EU word enige dag verwag.

Volgens Le Roux is etlike spesiale maatreëls reeds plaaslik ingestel om die voorkoms van swartvlek op uitrvoersitrus aan bande te lê. Só het produsente byvoorbeeld die volume chemikalieë wat per bespuiting uitgespuit is hierdie seisoen dramaties verhoog in 'n poging om beter vrugbedekking te kry. Die aantal bespuitings per seisoen is ook vermeerder om te verseker dat infeksie oor 'n langer periode onderdruk word. Daarby is die inspeksiedienste opgeskerp en die pakhuise sal ook verseker dat die spoed waarteen vrugte deur die pakhuis beweeg, vertraag sal word om te verseker dat alle vrugte met letsels verwyder word.

Produsente oorgehaal
Rekordgetalle van meer as 900 sitrusprodusente het die CRI se na-oeswerkswinkels in Polokwane, Groblersdal, Durban, Port Elizabeth en Stellenbosch bygewoon. “Dit wys op die erns van die bedryf om die ding reg te doen. Dieselfde het gegeld vir die Sitruskwekersvereniging van suider-Afrika (CGASA) se gebiedsbesoeke wat pas gehou is. Nog nooit tevore het meer produsente dit bygewoon om op hoogte te kom van wat die huidige situasie verg nie,” sê Le Roux.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is ook besig om in samewerking met die bedryf te kyk hoe bykomende markte vir die bedryf toeganklik gemaak kan word, aangesien die bedryf steeds in ’n groeifase is. Daar sal in die toekoms gefokus word op toegang tot markte soos Indonesië, Maleisië, Bangladesh, Viëtnam, Irak en Iran.

Een van die belangrikste uitdagings vir die staat is om te verseker dat daar of geen of lae invoertariewe na 'n land is. In sekere gevalle is die invoertariewe tot 40%, wat dit onekonomies maak om na daardie lande uit te voer. “En dít ten spyte darvan dat daar enorme getalle kopers is wat graag hulle tande in ’n Suid Afrikaanse sitrusvrug sal wil slaan,” sê Le Roux.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot