AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Sitrusoes krimp in 2011

Sitrusboere beleef dié jaar ’n uitdagende seisoen met ’n heelwat kleiner oes as verlede jaar.

Sitrusboere beleef dié jaar ’n uitdagende seisoen met ’n heelwat kleiner oes as verlede jaar.


Volgens die jongste oesskatting gaan die totale oes sowat 6 miljoen kartonhouers kleiner wees as verlede jaar se rekordoes van 99 miljoen houers.


Vanjaar se sitrusoes word geskat op sowat 92, 8 miljoen houers (15 kg-ekwivalent), sê mnr. Justin Chadwick, hoof uitvoerende beampte van die Sitruskwekersvereniging in sy jongste nuusbrief.


Hy het boere en uitvoerders gewaarsku om, in die lig van die kleiner oes, nie te veel vragte na markte te stuur wat reeds genoeg sitrus op die rakke het nie, want dit kan tekorte aan die einde van die seisoen veroorsaak.


Haelskade knou oes

Luidens ’n verslag deur die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se sentrum vir mark- en ekonomiese navorsing is die daling onder meer te wyte aan haelskade in die vroeë produksiestreke.


Lemoene toon die grootste afname en sal na verwagting 10% minder wees as verlede jaar. Altesame 61,9 miljoen houers word verwag. Pomelo’s, aan die ander kant, toon groei van sowat 18%. Die verwagting is dat die bedryf vanjaar sowat 14,7 miljoen houers pomelos gaan oes.


Die produksievlakke van sagte sitrus en suurlemoene word op onderskeidelik 7,3 miljoen en 9,3 miljoen houers gehandhaaf. Die Russiese mark is veral belowend vir suurlemoene (dit het van verlede jaar tot nou met 400 000 houers geklim), pomelo’s (’n styging van 300 000 houers) en sagte sitrus (’n verbetering van 200 000 houers).


Politiek beïnvloed markte

Die politieke krisis vroeër vanjaar in die Midde-Ooste het die sitrusbedryf benadeel. ‘‘Dit het ’n invloed op sekere markte gehad, want sitrus kon nie tydens die onrustydperk uit daardie gebiede verskeep word nie. Ons hoor uit Rusland en die Midde-Ooste dat Egipte baie laat sitrus verskeep het, en dat die besendings nou saamval met vroeë Suid-Afrikaanse lemoenuitvoer,” sê Chadwick.


‘‘Luidens die NLBR-verslag het die hoeveelheid vrugte wat Suid-Afrika uitvoer, van 1992 tot 2006 met 6% op ’n jaar-tot-jaar-grondslag gegroei. Sedertdien het die bedryf sy fokus na gehalte, eerder as hoeveelhede verskuif.


‘‘Hierdie benadering het die vrugtebedryf bevoordeel en die waarde van die bedryf het van R7,8 miljard in 2006 geklim tot meer as R15, 5 miljard verlede jaar. Dit is groei van 96% in vier jaar.”


Lees ook: Besoek aan Boer van die Jaar


12 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.64
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.50
-0.5%
Platinum
1,006.50
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot