AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Situasie met vuurwapens is beroerd

Dit is onrusbarend dat 50% van die aansoeke om vuurwapenlisensies afgekeur word, terwyl 90% van die appèlle daarteen gehandhaaf word.

Dit is onrusbarend dat 50% van die aansoeke om vuurwapenlisensies afgekeur word, terwyl 90% van die appèlle daarteen gehandhaaf word, sê mnr. George Nell, prokureur en vuurwapenspesialis van Pretoria.


“Dit beteken dat die besluitnemers in die eerste instansie nie die werk behoorlik gedoen het nie.” Nell sê wysiging aan die vuurwapenwetgewing dui daarop dat dié wetgewing veral om drie redes “nie die toets van die tyd deurstaan nie”.


Administratiewe gebrek

“Die Vuurwapenwet is nie goed deurdink en tegnies versorg nie. Dit is pessimisties ingestel ten aansien van aansoekers en die administratiewe personeel is nie opgewasse om aansoeke na behore te hanteer nie. Ons is nie op internasionale standaard nie,” sê hy.


Hy stel voor dat die wetgewing vir minstens ’n jaar agterweë gehou word totdat alle nodige regstellings gemaak is, die nodige opleiding verskaf is en administratiewe tekortkominge herstel is voordat daarmee voortgegaan word.


Omkeerstrategie

Mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, het verlede jaar ’n “omkeerstrategie” aangekondig om die “berg” van ’n agterstand in die verwerking van aansoeke om vuurwapenlisensies teen 31 Julie af te handel. Volgens hom is sowat 881 000 aansoeke ontvang.


Mthethwa het gesê sowat 43 000 is tot dusver goedgekeur, terwyl sowat 39 000 afgekeur is. Die polisie is vroeër daarvan beskuldig dat aansoeke voor die voet afgekeur word om die spertyd te haal. AfriForum het verlede week in ’n verklaring beweer die minister kry nie die regte statistiek oor vuurwapens van sy departement nie.


Volgens die organisasie is 1,2 miljoen aansoeke ingedien. AfriForum en die TLU SA het ’n hofaansoek ingedien dat die Vuurwapenwet in geheel ongrondwetlik verklaar en ter syde gestel moet word.


23 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot