AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9212
58,00
CORN
07 Okt
-
4811
-7,00
SOYA
07 Okt
-
8805
45,00
SUNS
07 Okt
-
10625
145,00
WEAT
07 Okt
-
7203,2
-6,80
WMAZ
07 Okt
-
5061
1,00
YMAZ
07 Okt
-
4832
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skaap- en lampryse skiet die hoogte in

Die prys van lam- en skaapvleis het die afgelope ruk die hoogte in geskiet. Mnr. Gary Moorcoft, eienaar van die Port Elizabeth slagplaas, sê daar was die afgelope paar weke landwyd 'n sterk opwaartse druk in die prys. Lamvleis behaal tans gemiddeld sowat R20/kg (sonder BTW). Dit is 10 % tot 15 % hoër as middel Mei.

Hy meen dit kan aan 'n tekort in die voorsiening uit die noordwestelike provinsies toegeskryf word, eerder as aan die opheffing op die verbod van uitvoer ná Suid-Afrika sy status herwin het as 'n land wat vry is van bek-en-klou-seer.

Die gemiddelde prys van AB-grade skaapvleis is R18/kg, B-grade beloop R17,50 en C-grade is R16,50/kg. In die geval van beesvleis, behaal A- en AB-grade R12/kg, B-grade R11,20 en C-grade R10,60. Hy meen die hoë pryse sal vir die res van die winter gehandhaaf word.

Die gemiddelde prys wat vir voerkraallammers betaal word, is sowat R8,80/kg op die hoef en tollies se prys beloop tussen R7 en R7,60/kg (lewend). Al die pryse sluit BTW uit.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.57
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,261.03
-0.0%
Platinum
929.86
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,144
-0.5%
Alle aandele
65,519
-0.5%
Hulpbronne 10
63,241
-0.1%
Industriële 25
79,412
-0.8%
Finansiële 15
13,986
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot