AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skaapbrandsiekte, BM in Swartland

Verskeie uitbrake van brandsiekte en besmetlike misgeboorte kom in dele van die Swartland in die Wes-Kaap voor.

Verskeie gevalle van skaapbrandsiekte is aangemeld by Moorreesburg en Hopefield, asook besmetlike misgeboorte by Piketberg en Moorreesburg, sê mnr. John Durr, voorsitter van die Wes-Kaapse tak van die RPO.

Durr sê in ’n nuusverklaring dat die onverskillige optrede van sommige produsente – lewendehawe-agente wat vee inkoop en saam met sommige verteenwoordigers wat veeartsenymiddels bemark, en wat nie toesien dat diere aan die nodige maatreëls vir biosekuriteit onderwerp word nie, sal mettertyd aan die groot klok gehang moet word.

“As mense herhaaldelik oortree en ander produsente se kuddes in gevaar stel, sal die RPO hul name bekend moet maak as dit binne die wet só gedoen kan word, of sal ons moet vra vir ’n aanpassing sodat dit wel moontlik is.”

Durr sê skaapbrandsiekte móét onder die toesig van die staat behandel word en dit sal produsente dus ekstra geld kos as hulle dit probeer wegsteek en self behandel om later, as dit bekend raak, alles weer van voor af te moet doen. Deur te versuim om die siektes betyds aan te meld, kan die siekte en dus behandeling asook kwarantynmaatreëls na buurplase oorgedra word.

Besmetlike misgeboorte kan óók na buurplase oorgedra word en daar is net een manier van behandeling, naamlik die uitslag van ál die positiewe diere en in sommige gevalle die hele kudde. Die moontlikheid bestaan dat diere op buurplase ook geslag sal moet word met geen bykomende vergoeding anders as die slagprys nie, sê Durr.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,705.79
+0.4%
Silwer
20.73
+0.1%
Palladium
2,297.50
+3.3%
Platinum
923.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,554
+3.0%
Alle aandele
66,042
+2.8%
Hulpbronne 10
64,108
+4.0%
Industriële 25
79,614
+2.7%
Finansiële 15
14,078
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot