AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Skaars grond by Oranjerivier te koop

'n Ongewone stuk landbougrond aan die Oranjerivier kan na raming vir so veel as R400 miljoen verkoop word.

Dié eiendom naby Hopetown is 1 119 ha groot, waarvan sowat 65% onder besproeiing is. Mnr. Thinus en me. Estie Schutte, die Seeff-agente wat die eiendom bemark, sê die grond bied 'n uitstekende beleggingsgeleenheid en is geskik vir korporatiewe beleggers of moontlik 'n trust of maatskappy met 'n aantal beleggers.

Die eiendom bestaan uit 10 dele wat ook afsonderlik gekoop sou kon word. Daar is reeds landboubedrywighede op die plaas, ingesluit beeste ter waarde van sowat R1 miljoen. Die grootste deel van die 795 ha bewerkbare grond, naamlik 734,53 ha, is onder besproeiing. Die res van die grond bestaan uit veld.

Die eiendom het waterregte uit die Oranjerivier, wat volgens die Schuttes een van die gesogste waterbronne in die land is. Thinus Schutte sê die eiendom is aan Oraniaweg geleë, sowat 10 km van Hopetown, waar daar skole en 'n vliegveld is. Hopetown is op die rand van die Groot Karoo en is 'n uur se ry vanaf Kimberley.

Schutte sê die grond is in 'n gebied waar daar nie grondeise verwag word nie. Volgens hom is besproeiingsplase, veral dié aan die Oranjerivier, baie gesog en kom selde in die mark. Hy sê ook die pryse van plase in gesogte gebiede, soos dié wat besproeiing en voordelige waterbronne bied, het die laaste drie jaar verdubbel en hy verwag dat pryse nog verder sal groei.

Die infrastruktuur op die plaas sluit vier huise, twee woonstelle, 'n vissershuisie aan die rivier, verblyf vir werkers, twee silo’s, 'n gerief om saad in te berg, weegbrug, beeskraal en skuur vir 'n ligte vliegtuig in. Die spilpunte en plaasimplemente word by die verkoop van die plaas ingesluit.

Navrae: Mnr. Thinus en me. Estie Schutte, tel. 053 203 0264, sel. 082 444 6172, e-pos: hopetown@seeff.com, webwerf: www.seeff.com (verwysingsnommer 389263).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot