AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Skaf invoertarief op mielies af, vra pluimveeboere

Pluimveeboere wurg steeds aan die hoë graanpryse wat produksiekoste hemelhoog opgejaag het en hulle het weer 'n pleidooi gelewer dat die invoertarief op mielies afgeskaf word sodat goedkoper mielies ingevoer kan word.

Mnr. Charles Charlewood, voorsitter van die Braaikuikenorganisasie, het in sy voorsittersverslag op die jaarvergadering van dié organisasie in Kemptonpark gesê mielieboere sal by só 'n stap baat vind omdat minder pluimveeboere uit die bedryf gedwing sal word weens hoër produksiekoste.

Hy het gesê die plaaslike mielieprys het sedert Maart 2001 tot Maart vanjaar met meer as 100 % gestyg, die prys van soja met meer as 31 %, die prys van sonneblomsaad met bykans 50 % en dié van vismeel met meer as 18 %.

Die prys van die aanvangsrantsoen vir braaikuikens het gevolglik in dieselfde tydperk met meer as 46 % gestyg, dié van die groeirantsoen met meer as 52 %, die prys van die afrondingsrantsoen met byna 55 % en dié van die rantsoen vir jong henne met byna 70 %. Hierteenoor het die gemiddelde produsenteprys van braaikuikens van 2000 tot 2001 met 14,9 % gegroei, maar in reële terme het die bedryf prysgewys sedert 1996 'n agterstand van 11,26 % opgebou.

Mnr. Charlewood het gesê die oneweredige uitwerking van die mielieprys is dus kommerwekkend vir die bedryf met stygings van 100 % en hoër in die reële mielieprysverhogings, terwyl die wisselkoers van die rand teen die dollar oor dieselfde tydperk met 46 % gestyg het.

"Wat ons kwel, is dat die mielietarief in werking tree wanneer die mieliepryse reeds hoog is weens 'n onvoldoende aanbod of wisselkoersbewegings. Dit kan beredeneer word dat beskerming nie op daardie tydstip vereis word nie. Die bestaan van só 'n tarief versleg 'n reeds swak situatsie vir kopers van mielies en mielieprodukte. Voorts benadeel die tarief die invoer van mielies, terwyl die uitvoer daarvan sonder enige beperking kan plaasvind. 'n Tekort kan gevolglik gemanipuleer word om die prys op te jaag."

Hy sê nog 'n kwelling is dat die hoë pryse wat plaaslike mielies op die landboutermynmark van Safex behaal, nie die mielieboer toeval nie, maar handelaars en spekulante. Hy meen ook daar is "'n groot mate van wantroue in die oesskattings en ander krisisaankondingings uit verskeie bronne, meesal tot voordeel van graanboere".

31 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot