AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Skaliegas: 'ANC probeer stemme werf'

Uitlatings oor hidrobreking is foutief en deel van die ANC se pogings om stemme te werf, sê AfriForum en TKAG.

Die teenhidrobreking-alliansie, AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) meen dat mnr. Gwede Mantashe se uitlatings oor skaliegasontginning foutief is en ? desperate poging van die ANC is om stemme te werf.

Volgens mnr. Jonathan Deal, uitvoerende hoof van TKAG, is dit onwaar dat slegs hidrobreking in die Karoo en elders in Suid-Afrika die land in staat sal stel om in sy energiebehoeftes te voorsien. "Daar is werkbare oplossings vir die land se energievraag wat reeds toegepas kan word lank voor die ontginningstydperk van 12 jaar vir die gasreserwes in die Karoo verstryk. En dit kan gedoen word sonder die beduidende bedreiging vir volhoubare indiensneming, toerisme en grondwater in die gebied."

Deal het gesê dat die vae bewering dat "die VSA en Kanada baie goed vaar op die gebied" weerlê word deur die feite – skaliegasontginning is nie die ekonomiese hupstoot wat sy voorstanders in daardie lande voorgee nie – en dat die ANC wetenskaplik gefundeerde teenstand teen die tegnologie in daardie einste lande en elders doelbewus ignoreer.

'n Gebrek aan politieke wil
Mnr. Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, is bekommerd oor die propagandistiese wyse waarop die ANC projekte deurvoer sonder om ingeligte, wetenskaplike besluite daaroor te neem. "Ons het ons besware en voorbehoude male sonder tal gelug en het ? debat oor die onderwerp versoek, maar dit is duidelik dat daar ? gebrek aan politieke wil is om verantwoordelike en volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika te oorweeg," het Kleynhans gesê.

Gedurende ? besoek aan Suid-Afrika in Maart, het Sir David King, voormalige hoof-wetenskapadviseur vir Tony Blair en Gordon Brown, dit duidelik gestel dat hidrobreking nie in 'n waterarm land soos Suid-Afrika moet plaasvind nie. Hy het ook gesê dat daar ? enorme potensiaal vir welvaartskepping in Suid-Afrika deur middel van herwinbare energietegnologie is, herinner AfriForum.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.46
-0.7%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,633.19
+0.7%
Silwer
18.58
+1.2%
Palladium
2,049.00
+0.3%
Platinum
859.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,241
-0.1%
Alle aandele
63,592
-0.1%
Hulpbronne 10
55,982
-0.4%
Industriële 25
79,386
-0.2%
Finansiële 15
14,050
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot