AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Skaliegas: Landbou moet saamstaan

Die georganiseerde landbou moet ’n ferm standpunt oor die ontgunning van skaliegas handhaaf, sê mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap.

Die georganiseerde landbou moet ’n ferm en eenstemmige standpunt oor die ontgunning van skaliegas handhaaf, sê mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap.


Hy het in sy jaarverslag op die organisasie se kongres op Jeffreysbaai beklemtoon dat die kwessie ver van afgehandel is.


“Daar is eenvoudig te veel op die spel, met neerslae van skaliegas wat geraam word op R2 403 miljard, wat 50 keer ons jaarlikse bruto binnelandse produk (BBP) is, en sowat 200 jaar se vooraad van betreklik goedkoop energie kan verskaf.”


Hy sê as dit nie vir die georganiseerde landbou en Agri SA se versoek aan die Regering was nie, glo hy nie daar sou vandag ’n moratorium op die eksplorasie van skaliegas gewees het nie.


Agri Oos-Kaap het voorstelle opgestel wat deur Agri SA se raad aanvaar is en daartoe gelei het dat Agri SA die Regering gevra het om ’n moratorium te plaas op eksplorasie deur die “fracking”-proses, totdat deeglike omgewingstudies daaroor gedoen is.


Pringle het gevra die Regering moet gedwing word om goedkoper en meer omgewingsvriendelike bronne van energie, soos son- en windenergie, te ondersoek.


Daar moet ook na hidro-elektriese krag gekyk word by projekte soos die Lesotho-hooglandwaterskema – iets wat in ’n oomblik van dwaasheid deur die Regering in die 1980’s afgekeur is, aldus Pringle.


Met verwysing na die voorgestelde wetgwing oor grondhervorming en verblyfsekerheid het hy gesê kommersiële boere moet saamstaan en hul grondwetlike regte tot elke prys beskerm. “Anders het ons en ons kinders geen toekoms hier nie.”


29 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot