AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skaliegas sal nie SKA kelder - ministers

Die ontginning van skaliegas is nie 'n bedreiging vir Suid-Afrika se SKA-projek in die Karoo nie, sê verskeie ministers.

Die SKA-radioteleskoop-projek sal glad nie deur die ontginning van skaliegas in gevaar gestel word nie, is die versekering wat lede van die Kabinet op 'n inligtingsessie gegee het.

Die Regering sien die ontginning van dié gas, wat deur hidrouliese breking gedoen word, as 'n belangrike element om selfonderhoudend rakende energie te word.

Mnr. Derek Hanekom, Minister van Wetenskap en Tegnologie, het gesê die SKA is 'n internasionale projek en hou groot betekenis vir die land in. “Indien skaliegas tot die ontginningsfase vorder, sal dit geensins die projek in gevaar stel nie.

“Noue konsultasie sal plaasvind oor waar die gas ontgin en nie ontgin mag word nie.” Hanekom se “indien die ontginningsfase bereik word”, is gou deur me. Dipuo Peters, Minister van Vervoer, afgewys. Sy het gesê dis nie 'n kwessie van indien nie, maar wanneer.

Herwinbare energie
Peters het gesê die land het 47 konstruksiepersele vir herwinbare energie. Een van die grootste uitdagings wat herwinbare energie bring, is die opberging daarvan.

Me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake, het gesê skaliegas sal help om die land se koolstof-voetspoor te verklein. “Indien ons die groot hoeveelhede skaliegas vind wat vir ons gesê word ons het, sal dit die spel vir die land verander binne die oorwegings vir omgewingsintegriteit en die vir skaliegas.”

Sy het benadruk dat die interministeriële komitee steeds saamwerk en dat die verhore oor die voorgestelde regulasies reeds voltooi is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.17
+0.2%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,721.01
+1.3%
Silwer
21.14
+2.1%
Palladium
2,342.50
+5.3%
Platinum
934.61
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,742
+3.3%
Alle aandele
66,209
+3.1%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
79,934
+3.1%
Finansiële 15
14,041
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot