AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skaliegas sal nie SKA-projek raak

Die ontginning van skaliegas in die Karoo wat deur die Kabinet oorweeg word, sal nié die SKA-projek raak nie.

Geen skaliegasontginning sal in die omgewing van die Square Kilometer Array (SKA)-projek naby Carnavon in die Karoo toegelaat word nie.

Dié stelling is Woensdag (29 Augustus 2012) deur dr. Phil Mjara, direkteur-generaal van die Departement van Wetenskap en Tegnologie in die Parlement gemaak.
 
Mnr. Jimmy Manyi, voormalige parlementêre woordvoerder, het verlede week aan die media gesê die kwessie van skaliegasontginning en hidrobreking word tans deur die Kabinet bespreek. ’n Antwoord daaroor sal glo binnekort verskaf word.
 
Luidens ’n berig in Die Burger sê Mjara die projek, wat die MeerKAT of voorloper-teleskoop en die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop (Salt) naby Sutherland insluit, sal indien nodig deur middel van wetgewing beskerm word.
 
Vraag
Mjara se stelling het gevolg ná dr. Junita Kloppers-Lourens, ’n DA-lid van die Parlement, wou weet hoe die projek beskerm sal word as die mynmetode en die ontginning van skaliegas die groen lig sou kry. Sy het die vraag op ’n vergadering van die portefeuljekomitee oor wetenskap en tegnologie gestel.
 
Die SKA-projek is volgens Mjara baie gevoelig vir stof- en geraasbesoedeling. Derhalwe het me. Naledi Pandor, Minister van Wetenskap en Tegnologie, reeds me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, oor dié besluit ingelig.
 
Bron: Die Burger
 
 
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.09
+0.7%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,703.83
-1.3%
Silwer
20.01
-5.0%
Palladium
2,204.00
-5.1%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,012
-1.4%
Alle aandele
65,410
-1.4%
Hulpbronne 10
63,305
-2.0%
Industriële 25
79,059
-1.3%
Finansiële 15
13,937
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot