AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skaliegas se vloeistof skadelik vir diere

Navorsers het middels in hidrobreking-vloeistof gevind wat besonder giftig vir soogdiere is.

Min is bekend oor die potensiële gesondheidrisiko van omtrent 'n derde van die middels wat algemeen in hidrobreking-vloeistof gebruik word, en agt van die middels is giftig vir diere.

Dié bevinding is pas bekend gemaak op die 248ste nasionale vergadering van die American Chemical Society in Washington DC.

Dr. William Stringfellow en sy navorsingspan het 'n wye reeks databasisse en verslae nagegaan om 'n lys middels saam te stel wat algemeen in die proses van hidrobreking gebruik word. Dit sluit die middels in wat die breking-vloeistof verdik, middels wat verhoed dat mikrobe groei, sand wat klein krakies in die rots vergroot, en middels wat keer dat die pype roes.

Hul ontledings van amper 200 middels het gewys die breking-vloeistowwe bevat wel talle nie-giftige en voedselgraad-middels, soos die hidrobreking-bedryf altyd in hul verweer sê.

Stringfellow het egter daarop gewys dat dit nie noodwendig beteken die middels is onskadelik nie. As iets eetbaar of bio-afbreekbaar is, beteken dit nie outomaties jy kan maklik en onskadelik daarvan ontslae raak nie, sê Stringfellow.

“Jy kan nie 'n vragmotor-vrag vol roomys vat en dit deur die drein afspoel nie. Selfs roomys-vervaardigers moet hul suiwel-afval verwerk, wat natuurlik en bio-afbreekbaar is. Dit moet eers afgebreek word, en kan nie sommer net so in die omgewing losgelaat word nie.”

Stringfellow en sy span het op die lys breking-middels agt geïdentifiseer wat besonder giftig vir soogdiere is. Inligting oor die moontlike giftigheid van 34 van die chemiese middels wat hulle geëvalueer het, was nie bekend nie.

Bron: www.phys.org

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,709.77
-1.0%
Silwer
20.39
-3.2%
Palladium
2,259.50
-2.7%
Platinum
917.00
-1.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot