AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skeerskool help met ommekeer in bedryf

’n Nuwe program vir werwing en opleiding vir beroepskeerders kan tot ’n omwenteling in die skaapskeerbedryf lei.

Dit volg nadat die eerste groep van 29 skaapskeerders hul opleidingsprogram van ses maande by die Landboukollege Glen by Bloemfontein voltooi het. Hulle gaan hul eersdaags by die totale groep van sowat 4 000 skeerders landwyd voeg om Suid-Afrika se skaapbevolking van sowat 17 miljoen diere te skeer.

Volgens mnr. Isak Staats, hoofbestuurder van wol en bokhaar by BKB, behoort sy maatskappy se omkeerstrategie binne vyf jaar tot sewe jaar daadwerklike vrugte af te werp as ’n nuwe geslag jong Suid-Afrikaners as skaapskeerders en wolhanteerders in ’n tempo van sowat 80 per jaar opgelei is.

BKB se benadering tot skeerdienste is in Augustus verlede jaar verander deurdat die maatskappy skeerspanne vir hul produksie as werknemers vergoed. Dit voorkom dat BKB as ’n arbeidsmakelaar beskou word as hy skeerspanne vir die mark werf. Dit voorkom ook dat die wolboer groot bedrae kontant vir die weeklikse lone op die plase beskikbaar moet hou, soos toe boere in die verlede die skeerder self per lootjie moes vergoed. Die opleiding deur die instituut vir produksiebestuur (PMI), met die samewerking van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), die Landboukollege Glen en BKB, kos sowat R36 000 per kandidaat.

Vir die skeerskool se eerste inname is 40 kandidate uit 560 aansoekers gekeur. Die opleiding behels onder meer ’n algemene plaasbestuurskursus van ses weke en skeeropleiding met die samewerking van die NWKV. Ná drie maande se opleiding kan die suksesvolle kandidate 60 skape per dag skeer. Verskillende aspekte van menslike verhoudings, soos konflikhantering en kliënteskakeling, word ook behandel.

’n Groot voordeel van die formalisering van skeeropleiding is ’n verhoging in produktiwiteit. Dit beteken minder skeerders sal in die toekoms nodig wees om ’n hoër diensstandaard te handhaaf. Intussen begin vroue ook die skeerbedryf betree. Tot dusver is vyf van die 35 skeerdienskoördineerders in BKB se diens vroue.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot