AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Skenking verlig honger in Noordwes

akkreditasie
Die Mike Loutfie-stigting help as deel van Agri SA en Yara Africa Fertilizer se voedselprojek in vennootskap met die RSA-markagentgroep om gesonde kospakkies te verkry, verpak en versprei. Foto: Verskaf
Die Mike Loutfie-stigting help as deel van Agri SA en Yara Africa Fertilizer se voedselprojek in vennootskap met die RSA-markagentgroep om gesonde kospakkies te verkry, verpak en versprei. Foto: Verskaf
Agri Noordwes het Donderdag hande met die Mike Loutfie-stigting geneem om hongersnood weens die Covid-19-pandemie te verlig met die uitdeel van 15 ton vars produkte in Coligny, Lichtenburg, Zeerust en Groot-Marico.

Die Mike Loutfie-stigting help as deel van Agri SA en Yara Africa Fertilizer se voedselprojek in vennootskap met die RSA-markagentgroep om gesonde kospakkies te verkry, verpak en versprei.

Die gemeenskappe waar die kospakkies versprei sal word, is reeds geïdentifiseer. Die Mike Loutfie-stigting en Agri Noordwes sal die verspreiding van die vars produkte bemiddel.

Mnr. Boeta du Toit, hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê verskeie gemeenskappe in die provinsie ervaar hongersnood weens die impak van die Covid-19-maatreëls en swak ekonomiese omstandighede.“Die voedselhulp is noodsaaklik vir baie behoeftige mense. Agri Noordwes is baie dankbaar vir al die skenkers en almal wat met die logistiek vir die verspreiding van die kos gehelp het.”

Me. Zani Kunz, hoofdirekteur van die Mike Loutfie-stigting, sê die organisasie is trots om deel van Agri SA en Yara Africa Fertilizer se voedselprojek te wees en om saam met Agri Noordwes en die RSA-markagentgroep behoeftige gemeenskappe by te staan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot