AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skerp kritiek teen grondbelasting op Agri SA-kongres

Plaaslike owerhede mag nie toegelaat word om besluite te neem oor 'n emosioneel gelaaide belasting soos grondbelasting sonder wetgewing wat 'n nasionale raamwerk daarstel nie, het mnr. Kiewiet Ferreira, ondervoorsitter van Agri SA se provinsiale kamer, gesê.

" 'n Eiendomsbelastingwet is nodig om die chaos te voorkom wat grondbelasting kan veroorsaak. Kwaadwillige motiewe, sienings en onkunde oor die voorgenome wetgewing is in September vanjaar deur die Appèlhof uitgewys. 'n Belastingkoers van 2 % tot 5 % sal die nasionalisering van landbougrond beteken.

"Munisipaliteite het nie die mag om lukraak grondbelasting in te stel as hul begrotings nie klop nie. Jare van wanbestuur, swak besluite, korrupsie en laksheid om agterstallige diensgeld in te samel, kan nie voor die deur van die landbou gelê word nie," het mnr. Ferreira gesê.

Die kongres het eenparig aanvaar dat grondbelasting 'n onpraktiese, nie-lewensvatbare en koste-ondoeltreffende belasting is wat onbillik en diskriminerend teen boere sal wees. Die manier waarop enkele plaaslike owerhede grondbelasting ingestel het, is ook onaanvaarbaar.

Die kongres het 'n beroep gedoen op die Minister van Provinsiale Sake en die betrokke LUR'e om tussenbeide te tree asook op die owerheid om so gou moontlik statutêre reëls in te stel waardeur die toepassing van grondbelasting beheer kan word.

Mnr. Thys Louw van Agri Oos-Kaap het grondbelasting as 'n "ramp wat nie soos 'n droogte of vloed sal weggaan nie, maar sal aanhou", bestempel. Mnr. Hoffie Joubert van Agri Noord-Kaap het dit 'n "dief in die nag" genoem. Nuwe toetreders tot die landbou sal dit nie kan bekostig nie.

Mnr. Borrie Erasmus van Vrystaat Agri het gemeen grondbelasting gaan alle welwillendheid tussen die landbou en die Regering "beduiwel", terwyl mnr. Jan van Zyl van Agri Wes-Kaap gesê het dit is uiters verwarrend vir boere.

Mnr. Riaan van Wyk van Agri Gauteng het gesê 'n stelsel is in sy provinsie beding waar volle belasting op die eerste hektaar betaal word, 25 % op hektaar twee en drie en 1 % per hektaar vir die deel bó 16 ha.

Mnr. Thinus Ferreira van Agri Oos-Kaap het gemeen grondbelasting gaan kommersiële boere van die grond af dwing sonder dat enige grond beset word soos in Zimbabwe.

18 November

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.45
-0.1%
Silwer
20.72
+0.3%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.66
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot