AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Skerp styging in wolpryse

Wolpryse het skerp gestyg op vandeesweek se veiling, ondanks die sterk rand.

Wolpryse het skerp op vandeesweek se veiling gestyg ondanks die sterk rand en Cape Wools se Merino-aanwyser het 3,6% hoër op R57,33/kg (skoon) gesluit.


Die veiling is gekenmerk deur sterk mededinging onder vetwoluitvoerders, wat aangedryf is deur toenemende belangstelling uit Indië en goeie vraag uit Europa. Die Australiese mark het ook sedert verlede week verbeter, maar die styging was nie so skerp nie (0,9%).


Die rand het onder die sleutelvlak van R7 teenoor die Amerikaanse dollar verhandel, maar was effens swakker teenoor die euro.


Die sterk vraag het tot ’n hoë verkooppersentasie gelei en 98% van die 6 759 bale wat aangebied is, is verkoop.


Die pryse van feitlik alle tipes het gestyg, maar die fyner tipes het die grootste stygings getoon.


Die gemiddelde pryse van lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte (minder as 1% saadinhoud) was soos volg: 19 mikron verbeter met 4,8% tot R71,41/kg; 20 mikron was 4,5% duurder op R60,44/kg, 21 mikron styg met 2,2% tot R58,12/kg en 22 mikron verstewig met 3,5% tot R56,64/kg.


Sowat 8 000 bale sal volgende week aangebied word.

30 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.35
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,980.25
-0.0%
Silwer
23.90
-0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,591
-0.7%
Alle aandele
76,204
-0.7%
Hulpbronne 10
66,624
-1.3%
Industriële 25
102,862
-0.4%
Finansiële 15
15,524
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot