AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Skiet die boer’ voor VN

AfriForum het ‘n beroep op die Verenigde Nasies se menseregteraad gedoen om die lied “skiet die boer” te veroordeel.

AfriForum het ‘n beroep op die Verenigde Nasies (VN) se menseregteraad gedoen om die ANC se gebruik van die lied “skiet die boer” ten sterkste te veroordeel.


Die organisasie het tydens sy spreekbeurt by die raad se konferensie oor minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, dié versoek aan die internasionale gemeenskap gerig.


Mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die organisasie, het aan die afvaardiging gesê dat plaasmoorde en –aanvalle krisisafmetings in Suid-Afrika aanneem, en dat die ANC ondanks daarvan steeds voortgaan om die gebruik van die omstrede lied te verdedig.


“Terwyl die ANC aanvoer die slagspreuk moet nie letterlik opgeneem word nie, word boere, vroue en kinders letterlik op plase vermoor.”


Steun vir stelling

Volgens die verklaring het kongresgangers, nadat Kriel sy toespraak afgesluit het deur te beklemtoon dat geweld teen minderhede sterk veroordeel moet word, hande geklap ter ondersteuning van dié stelling.


Kriel het na afloop van die eerste dag van die konferensie gesê hy is dankbaar vir die begrip wat afgevaardigdes toon vir die kwessies wat hy genoem het. Hy sê die organisasie se bywoning van die VN-kongres is die eerste stap om internasionale druk op die ANC te plaas om geweldsmisdaad hok te slaan.


Die organisasie het ‘n hofsaak oor die gebruik van die lied onderneem na dit vroeër die jaar tydens ‘n studentesaamtrek in Johannesburg gesing is.


15 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot