AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skikking bereik oor 'Skiet die boer'

In ’n stap wat as geskiedkundig bestempel word, is ’n skikking bereik oor die “Skiet die boer”-lied.

’n Skikkingsooreenkoms waarvolgens die ANC sy ondersteuners sal aanmoedig om nie “Skiet die boer” te sing nie, sal Donderdag (1 November 2012) aan die Appèlhof in Bloemfontein vir bekragtiging as ’n hofbevel voorgelê word.

Die ANC, mnr. Julius Malema, AfriForum en die TLU SA het dié ooreenkoms Woensdag (31 Oktober 2012) aangekondig.
 
Dié stap volg ná onderhandelinge buite die hof versoek is aangaande die haatspraaksaak wat teen Malema aanhangig gemaak is. Die party het later tot die saak toegetree.
 
Ooreenkoms
Die ooreenkoms bepaal dat die ANC en Malema erken dat minderheidsgroepe sekere woorde in sogenaamde struggle-liedjies as kwetsend en skadelik kan ervaar. Luidens ’n verklaring het die party en Malema onderneem om hul ondersteuners aan te moedig om met selfbeheersing op te tree om “die ervaring van sulke kwetsing te vermy.”
 
“Die partye het ooreengekom dat dit uiters belangrik is om wedersydse erkenning en respek te toon vir die reg van alle gemeenskappe om hul kulturele erfenis en vryheid te vier en te beskerm,” lui die verklaring. Die vier partye het hulle ook verbind tot voortgesette formele dialoog om begrip vir die onderskeie kulture en erfenisse te bevorder.
 
Mnr. Kallie Kriel, hoof uitvoerende beampte van AfriForum, sê hulle is baie tevrede met die ooreenkoms: “AfriForum se optrede was van die begin af daarop gemik om te voorkom dat kwetsende liedjies oor Afrikaners gesing word. Hierdie ooreenkoms, waarin die ANC homself in ? hofbevel gaan verbind om die gebruik van kwetsende woorde in liedjies te vermy, is presies wat AfriForum wou bereik.”
 
Hou Landbouweekblad dop vir meer inligting in die verband.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot