AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Skok oor Limpopo-veeartse

Sou die veeartse wat vir renosterslagtings aangekeer is, skuldig bevind word, sal dit vertroue in dié bedryf skaad, sê die TLU SA Noord.

Sou die veeartse wat verlede week vir renosterslagtings aangekeer is, skuldig bevind word, sal dit vertroue in dié bedryf skaad, sê die TLU SA Noord.

Luidens ‘n verklaring is dié organisasie geskok nadat twee veeartse in verband met dié misdaad aangekeer is.

Die organisasie sê ná dié gebeure is ondernemings wat by die vang, uitdun en verskuiwing van wild betrokke is, skielik ook onder verdenking.

Almal se sake geken

“Volgens die TLU SA Noord was dié veeartse baie bekend in die gebied en het hulle dikwels op boere se plase gewerk. Hulle het die gebied goed geken, het presies geweet hoe die plase se grense loop, waar die boma’s is en ook hoeveel en watter tipe wild op watter plase is. Die ergste is dat hulle presies geweet het wat die optrede van die boere is,” lui die verklaring.

Intussen het mnr. Jan Viljoen, die voorsitter, boere in die provinsie geloof vir hulle samewerking om die misdaad te probeer bekamp. Hy meen dit is veral boere wat in plaaswagte georganiseer is wat ‘n groot bydrae lewer om stroping te voorkom.

Hy sê die Ooste, waar die meeste renosterhoringprodukte verkoop word, moet ingelig word oor die skade wat hulle aanrig en die Chinese regering moet die probleem meer doelgerig hanteer.

Nog drie aangekeer

Intussen is nóg drie wilddiewe die naweek in die Kruger Nasionale Park aangekeer. Luidens ‘n berig op News24.com het wildbewaarders Saterdag op die drie mans afgekom.

‘n Skietgeveg het uitgebreek, en een van die verdagtes is gewond. Twee renosterhorings en wapens is in die mans se besit gevind. Die dier se karkas is ook gevind.

Twee van die verdagtes verskyn Maandag (27 September) in die hof, terwyl die derde steeds in die hospitaal is.

Bron: News24.com

27 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.23
-0.8%
Rand - Pond
22.28
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,999.24
+0.3%
Silwer
23.41
+1.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,928
-1.6%
Alle aandele
74,406
-1.6%
Hulpbronne 10
63,946
-1.9%
Industriële 25
101,282
-1.3%
Finansiële 15
15,121
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot