AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Skokkende toestande by plaasskool

’n Plaasskool wat sowat 15 minute se ry buite Port Elizabeth geleë is, is op die punt om in duie te stort en is deur die staat verwerp, aldus die DA.

Gebreekte toilette, geen toegang tot skoon drinkwater en volwassenes wat klaskamers as verblyf gebruik, is slegs ’n paar van die probleme wat die Demokratiese Alliansie (DA) by ’n plaasskool uitgewys het.

Dr. Wilmot James, woordvoerder vir die party, sê hulle beoog om die Oos-Kaapse departement van basiese onderwys by die Menseregtekommissie (MRK) aan te kla weens die skending van leerders by Lovemore Park Plaasskool se regte.
 
Luidens ’n verklaring is die skool ’n jaar gelede reeds deur die party en senior amptenare van die departement besoek. Mnr. Stanford Slabbert, ’n DA raadslid, het die inspeksie van die skool gereël. Intussen is nog niks gedoen aan die skool se toestand nie.
 
Die kwessie is ook na mnr. Mandla Makupula, die Oos-Kaapse LUR vir onderwys, verwys, maar die party het nog geen terugvoering van sy kantoor ontvang nie.
 
Twee onderwysers
Volgens die party het die skool slegs twee onderwysers. Nóg twee onderwysers is nodig om al die leerders te kan onderrig. Die rekenaarklaskamer is gesluit omdat die skool nie genoeg personeel het om die kinders met die gebruik van die rekenaars te help nie.
 
’n Voedingskema by die skool is gestaak weens ’n gebrek aan geld. Verskeie klaskamers word tans verhuur aan volwassenes wat daar tuisgaan. Dié mense werk op plase in die omtrek en betaal huurgeld aan die skool.
 
Me. Annette Lovemore, die party se verteenwoordiger vir onderwys, gaan ook vrae aan me. Angie Motshekga, Minister van Basiese Onderwys, stel om vas te stel hoekom die skool se probleme nie aandag geniet nie, én oor die algemene stand van onderwys in die provinsie.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot