AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Skoolkind wen met navorsing

'n Graad 10-leerder van die Hoërskool Vrede het op die Nasionale Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes 'n goue medalje gewen met haar navorsing oor 'n alternatiewe behandeling teen rondewurms by skape.

Die 16-jarige Hanri Roeland was een van sowat 700 leerlinge wat met meer as 450 van die beste wetenskap- en tegnologie-projekte uit Suid-Afrika, Hong Kong, Zambië, Nigerië en Ghana meegeding het. Die nasionale ekspo is voorafgegaan deur 28 streeksuitdunne met meer as 2 000 deelnemers.

Sy het haar medalje in die afdeling vir landbouwetenskappe gewen en het die prys ontvang vir die vroulike mededinger met die beste projek.

In haar navorsingsprojek het sy vasgestel watter rondewurms boere in haar deel van die Vrystaat die meeste probleme besorg, met watter middels skape meestal behandel word en watter boererate bestaan.

"Dit was duidelik dat haarwurm die grootste probleem is en dat talle boere altyd dieselfde goedkoper middels gebruik. Dit vererger die wurms se weerstand teen dié middels," het sy vertel.

As deel van die projek het sy ses groepe skape met haarwurms besmet. 'n Kontrolegroep het geen behandeling ontvang nie, een groep is met Seponver Plus gedoseer en die res met boererate soos dagga- en tabak-ekstrak, bitteraalwyn en selfs 'n mengsel van terpentyn en lynolie.

Uit mismonsters het dit geblyk dat die dagga, nikotien en bitteraalwyn net só suksesvol as die erkende doseermiddel was. "Die terpentyn en lynolie was nie baie suksesvol nie en is ook te gevaarlik vir skape," het sy gesê.

"Oor die suksesvolle boererate moet daar nog navorsing gedoen word voor dit veilig gebruik kan word. Wat wel duidelik is, is dat suksesvolle middels reg gebruik moet word om te verhoed dat

wurms weerstand opbou. Terselfdertyd moet boere goeie bestuursmetodes toepas, soos seleksie van weerstandbiedende skape, wisselweiding en Famacha-toetse om besmetting te bepaal," was haar gevolgtrekking.

22 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot