AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skoolkinders wil trap vir boere in nood

’n Groep leerders van Hoërskool Outeniqua gaan van George na Worcester fietsry om fondse in te samel vir boere in droogtenood.

Met die droogte wat nie meer alleenlik ’n harde realiteit is vir boere nie, het ’n groep leerders van Hoërskool Outeniqua besluit om die tog van George na Worcestor per fiets aan te pak om fondse vir boere in nood in te samel en om bewustheid onder die publiek te skep.

Altesaam 19 leerders, deel van die Impak-portefeulje by die skool, sal van 25 tot 30 Junie die Suid-Kaap op twee wiele invaar. Daar sal twee konvooie beweeg, een bussie wat op die N2 sal ry vir fondsinsameling en bemarking, en die fietsryers wat die platteland sal invaar.

Die fietsryers sal die volgende roete volg:

25ste-Wegspring op George en oornag in Stilbaai

26ste – Stilbaai na Malgas

27ste – Malgas na Aghulhas

28ste – Aghulhas na Caledon

29ste – Caledon na Worcestor

30ste – Terugkeer huiswaarts(George)

Volgens me. Elandi Rautenbach, die onderwyser in beheer van die projek, sal hulle enige vorm van donasie of die aankoop van hul penne of bandjies waardeer en is verbygangers se ondersteuning vir hulle baie belangrik.

“ ’n Glimlag of ontmoeting langs die pad sal altyd dien as aansporing om klaar te maak.” Wat die toer merkbaar maak is dat die leerders nie noodwendig almal fietsryers is nie, “en letterlik van hulself gee” om ’n verskil te maak.

Volgens twee van die leerders wat saam gaan trap, Jeannie Serfontein, Graad 12 en Bernedette Botha, Graad 11 , sien hulle al meer die uitwerking van die droogte om hulle raak, veral by medeleerders wat van plase afkom of van hul familie wat self op plase bly.

“As dit nie aan jou vat nie, gee jy nie genoeg nie. Ons hoop om ’n verskil te kan maak en sien uit daarna om deel te wees van hierdie lewenservaring.” Die Impakgroep se fondse sal aan die liefdadigheidsorganisasie Caring Daisies se Manna vir ons boere-fonds geskenk word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,708.33
-0.3%
Silwer
20.65
-0.0%
Palladium
2,269.47
+0.3%
Platinum
930.55
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,243
-0.3%
Alle aandele
65,637
-0.3%
Hulpbronne 10
63,182
-0.2%
Industriële 25
79,687
-0.4%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot