AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Skors Zim as SAOG-lid, vra CFU

Die SAOG-tribunaal het glo die moontlikheid besrpeek dat Zimbabwe as ‘n lidland geskors word, sê die CFU.

Die SA Ontwikkelingsgemeenskaps-tribunaal (SAOG) sou gister (Dinsdag) glo die moontlikheid bespreek dat Zimbabwe as ‘n lidland geskors moet word.

Luidens ‘n verklaring deur Zimbabwe se Commercial Farmers' Union (CFU) word ‘n aansoek deur hulle vandag deur die tribunaal bespreek, en ook oorweeg vir insluiting in die SAOG se beraad.

Die aansoek is gebaseer op die feit dat die Zimbabwese regering voortgaan met ‘n veldtog van arrestasies, vervolgings, tronkstraf en ander vorme van intimidasie wat die lewens van boere en duisende plaaswerkers op kommersiële plase vernietig het.

Die aansoek is deur mnre. Louis Fick, William Micheal Campbell en Richard Etheredge, die CFU en die SA Kommersiële Boere-Alliansie van Zimbabwe ingehandig.

Volgens die verklaring het die tribunaal reeds ná twee vorige aansoeke in dié verband, bevind dat Zimbabwe die SAOG se verdrag nie eer nie. Die eerste aansoek was deur mnr. Mike Campbell en ander teen die Zimbabwese Regering, en die tweede aansoek is ook deur Campbell gebring. In die tweede aansoek is voorgehou dat die Regering nie die eerste uitspraak nakom nie.

Die kwessie is reeds na ‘n SAOG-beraad verwys.

2 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot