AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8950
-77,00
CORN
06 Okt
-
4826
31,00
SOYA
06 Okt
-
9530
265,00
SUNS
06 Okt
-
10490
208,00
WEAT
06 Okt
-
7206
14,00
WMAZ
06 Okt
-
5058,8
98,80
YMAZ
06 Okt
-
4948,2
74,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skoue in gedrang oor rodeo

Die voortbestaan van landbouskoue en talle perdesportdissiplines in die land is glo in die gedrang ná 'n rodeo op Malmesbury.

Die voortbestaan van die meeste landbouskoue en talle perdesportdissiplines in die land is in die gedrang.

Dít weens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) se hernude aanslag om alle perdesportsoorte en –vertonings te probeer stopsit.

Mnr. Andries Venter van die DBV het landdros Jan Gericke van Malmesbury daarvan probeer oortuig om ’n rodeo op dié dorp te verbied.

Tydens sy aansoek het hy gesê dat nie net rodeo’s nie, maar ook alle sportdissiplines (waaronder perde-items op skoue) in die toekoms sy organisasie se skyf sal wees.

Skouverteenwoordigers en rodeo-sportmanne het hul misnoeë oor sy uitlating uitgespreek. Die SA Professionele Rodeo Cowboys-vereniging (SAPRCV) dreig nou die DBV met regstappe en oorweeg selfs lastereise teen hom en van sy werknemers.

Tydens die vergadering met landdros Gericke het Venter aan ’n verteenwoordiger van die SAPRCV gesê daar moet selfs met die nasionale SA Saalperdkampioenskap weggedoen word. Dié skou is die naasgrootste vir hierdie ras ter wêreld.

Kyk na ‘n video wat van die rodeo gemaak is.


* Lees volledige berigte oor die rodeo in Landbouweekblad van 14 Oktober.

7 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.15
-0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,273.50
+0.7%
Platinum
924.00
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,628
+0.7%
Alle aandele
66,032
+0.6%
Hulpbronne 10
63,263
-0.7%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,077
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot