AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Skouer aan die wiel met bek-en-klou

Suid-Afrika behou steeds sy status as vry van bek-en-klouseer, maar moet aan verskeie kwessies aandag skenk.

Mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê die wetenskaplike komitee van die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) het spesifieke kwessies uitgewys wat aandag moet kry.

Suid-Afrika het sy bek-en-klouseerstatus in Februarie 2011 verloor, wat na raming verliese van R4 miljard per jaar aan verlore landbou-uitvoergeleenthede meegebring het. Die status is in Februarie 2014 herstel en volgens prof. Edith Vries, direkteur-generaal, word so ’n status jaarliks bevestig.

Volgens Zokwana was die OIE-komitee met sy besoek in 2014 bemoedig deur vordering wat sedert 2013 op sekere gebiede van die beheer van bek-en-klouseer gemaak is, soos beesidentifikasie deur die gebruik van oorplaatjies en die oprigting van ’n rooilynheining wat die beskermingingsone in KwaZulu-Natal van die vrye sone skei.

Die OIE sê die volgende kwessies moet nou aandag kry:

• Beter beheer by die Zimbabwe-grens;

• Duidelike tekens wat die ingange tot beheer- en vrye sones aandui;

• Vakante poste in kritieke gebiede in provinsiale veeartsenykundige dienste moet aandag kry en amptenare moet die nodige vervoer hê om behoorlike bek-en-klouseerbeheer moontlik te maak;

• Die grense van die vrye- en die beskermingsones moet duidelik geskei wees;

• Heinings moet die buffels in die Ndumo-wildreservaat van die beeste daarbuite skei;

• Die algemene waarneming van bek-en-klouseer in die beskermings- en vrye sones moet verbeter word, en voorkeur moet gegee word aan waarneming van buffels in die Ndumo- en Tembe-wildreservate in KwaZulu-Natal;

• Entstof teen bek-en-klouseer moet volhoubaar beskikbaar wees; en

• Diere en diereprodukte uit beskermingsones moet by slagplase geskei word van diere en produkte uit vrye sones.

Mnr. Gerhard Schutte, hoof uitvoerende beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê dit is goeie nuus dat die land se status bly geld.

“ ’n Groot poging van die departement en die bedryf is nou nodig. Dit lyk of die politieke wil daar is.”

Mnr. Dave Ford, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging, het die taak wat voorlê as enorm beskryf en gevra dat sekere kwessies voorrang geniet omdat alles nie in ’n kort tydperk afgehandel kan word nie. Volgens Zokwana is die lewendehawebedryf, ter waarde van meer as R50 miljard rand, ’n belangrike bydraer tot werkskepping en veral plattelandse mense se bestaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot