AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Skrap BTW vir laer voedselpryse, versoek DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser
Die DA versoek die publiek se kommentaar op die skrap van belasting op toegevoegde waarde (BTW) wat op noodsaaklike voedselsoorte gehef word om dié kos meer bekostigbaar te maak.

Dr. Dion George, DA-LP en skaduminister van finansies, sê dit is noodsaaklik dat die minister van finansies, mnr. Enoch Godongwana, die mediumtermynbegroting in Oktober benut om verligting op voedselpryse te bied aangesien voedselpryse tans buitensporig hoog is.

George meen die skrap van BTW kan noodsaaklike voedselsoorte tot 15% goedkoper maak. Die DA het Godongwana ook versoek om ’n paneel kenners saam te stel wat raad kan gee oor watter voedselsoorte van Oktober af vergestel moet wees van BTW.

“BTW teen ’n nulkoers op ’n veel groter mandjie noodsaaklike voedsel sal miljoene se verligting in voedselbelasting tot gevolg hê. Die ongevoelige ANC-regering moet nou ingryp om voedselpryse te verminder aangesien meer mense hulself in hongersnood bevind.”

Volgens hom doen regerings wêreldwyd noemenswaardige stappe om mense deur die huidige lewenskostekrisis te help, tog sit die ANC op sy hande. “Ons doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om hul steun en kommentaar oor die skrap van BTW op meer noodsaaklike voedsel duidelik te maak ten einde die minister van finansies te wys hoe hy moet optree.”

Die sperdatum vir kommentaar is 20 Oktober. Godongwana sal na verwagting sy mediumtermynbegroting op 26 Oktober lewer. Steun en kommentaar op die DA se voorstel kan by www.cutfoodcosts.co.za gelewer word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.03
+1.2%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,856.51
-1.1%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot