AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Skryf in vir ons fotokompetisie

Skryf in vir ons fotokompetisie. Die wenfoto kan op Landbouweekblad se voorblad pryk!

Ons soek jou landboufoto’s! Skryf in vir Landbou.com en Landbouweekblad se fotokompetisie. Die wenfoto sal as voorblad vir Landbouweekblad oorweeg word.

Al die foto’s wat goedgekeur word, sal op ons webwerf gepubliseer word en 'n keur van hulle sal in aanmerking kom vir publikasie in Landbouweekblad.

Hoe om in te skryf:

Besoek Jou Foto op Landbou.com.

Klik op "Laai jou foto" en vul die inligting in, soos wat in die kassies versoek word.

Aanvaar die gebruiksvoorwaardes en vul die sekerheidskode in.

Daarna kan jy jou foto oplaai. Foto’s moet verkieslik in jpg-formaat wees en nie groter wees as een MB nie. (Wenk: Neem jou foto teen 6MB of groter, maar stuur 'n kleiner weergawe van 1MB of minder in vir die kompetisie.)

Ná ontvangs van jou foto sal ons dit so gou as moontlik vir publikasie goedkeur. Sodra dit gedoen is, sal jy 'n bevestigende e-pos ontvang met die skakel na jou foto toe. Jy kan dié skakel vir jou vriende en familie stuur.

Alle goedgekeurde foto’s sal op Landbou.com gepubliseer word en 'n keur van die foto’s sal in Landbouweekblad verskyn.

Deelnemers kan meer as een foto instuur.

Kompetisiereëls:

Die kompetisie sluit op 30 April 2016 om 17:00.

Met jou deelname aan die kompetisie en met die voorlegging van die foto’s gee elke deelnemer aan Landbou.com en Landbouweekblad toestemming om die materiaal sonder vergoeding te gebruik.

’n Fotograaf sal die nodige erkenning kry as enige van sy/haar foto’s vir dié doel gebruik word.

Professionele fotograwe mag nie inskryf nie.

Wenners moet bereid wees om hul name en foto’s te laat publiseer. Die wenner sal in kennis gestel word.

Personeel van Media24 mag nie deelneem nie.

Die beoordelaars is lede van Landbouweekblad se senior redaksie.

* Skryf sommer nou in en hou ons webwerf dop vir ander inskrywings.

*** Indien jy oplaai-probleme ervaar, onthou dat die foto wat jy instuur, kleiner as 1 MB moet wees. Kontak Jan Bezuidenhout by  janbez@landbou.com indien jy steeds sukkel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot