AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Slaghuisbaas Fred Cornelius sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Fred Cornelius. Foto: Verskaf
Mnr. Fred Cornelius. Foto: Verskaf
Mnr. Fred Cornelius (74), eienaar van die bekende Uitkyk Vleismark in Pretoria, is ná ’n lang siekte oorlede.

Na verneem word, was hy nog op Saterdag 3 September by die slaghuis, maar sy toestand het skielik versleg en hy is Sondag oorlede. Huldeblyke het spoedig begin instroom en die boodskap was strykdeur dat sy dood ’n groot leemte in sy familie, personeel en gemeenskap se harte los, en dat almal sy vriendelike groet voor in die winkel sal mis.

Die familiebesigheid is in 1960 deur sy pa, Gert, begin. Fred het dit in 1969 oorgeneem en gaandeweg uitgebrei tot een van die grootste slaghuise in Suid-Afrika. In 1997 het hy die perseel tot ’n volwaardige koopkompleks uitgebrei met Uitkyk Vleismark as die kernbesigheid. Hy het ook ’n supermark, delikatessen, bakkery en vrugte-en-groente-afdeling bygevoeg. Die besigheid verskaf werk aan 365 mense.

Uitkyk Vleismark was in 1996 ’n finalis vir die Old Mutual-besigheid van die jaar, het elf keer ’n Cleaver-toekenning ontvang en was in 2008 en 2009 ’n Porkalcious-wenner.

Fred het ook ’n bees- en wildplaas by Mookgophong gehad.

Hy laat sy vrou, Marie, en twee kinders, Anita en Gert, vyf kleinkinders en een agterkleinkind agter.

Die gedenkdiens is op Sondag 11 September in die NG kerk Skuilkrans. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot