AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Slegs 11% van Eskom-rekening is vir krag

Slegs 11% van ’n boer van De Rust se Eskom-rekening is vir kragverbruik: Die res is vir bykomende koste.

Om R164,09 vir kragverbruik te betaal, maar ’n Eskom-rekening vir R1456,56 te ontvang, voel net nie lekker nie.

Mnr. Johan Schoeman van Buffelsvlei, De Rust, het sy Eskom-rekening vir Oktober aan Landbou.com gestuur. Die rekening beloop R1456,56, maar slegs R164,09 is vir kragverbruik.

Die res van die rekening lyk so:

R567,46

R683,40

R40,98

R0,63

R164,09

R1456,56

Diens- en administrasiefooi:
Toegang tot die netwerk:
Vraag na netwerk:
Diverse:
Verbruik:
Totaal:  

Schoeman is 'n wildboer en hy woon nie heeltyds op die plaas nie. Dit is hoekom sy gemiddelde verbruik so laag, is sê hy. Hy gebruik egter ook sonkragpompe en sonverwarming vir water.

“Ek is ongelukkig omdat dit my hoegenaamd nie help dat ek min elektrisiteit verbruik nie. Ek het juis besluit om meer sonkrag te gebruik om krag te bespaar – en het reeds met Eskom daaroor probeer praat, maar dit help net mooi niks.

“Al gebruik ek geen krag nie, is my rekening vir die maand 'n minimum van R1400 – sonder dat ek 'n lig aangesit het.”

Sy buurman is in 'n soortgelyke situasie: Die pomp wat hy op sy plaas het, is heeltmal afgeskakel, maar hy kry steeds 'n rekening van Eskom. Toe hy daaroor kla, het Eskom die meter laat toets (net Eskom mag die meter self toets). Hy moes selfs betaal vir die toets. Dus, dié pomp, wat vir maande afgeskakel is, gebruik ook krag, volgens Eskom.

Hoe lyk jou Eskom-rekening?

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot