AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Slegs 33 restitusie-eise in 2009/’10

Slegs 33 van die beoogde 1 695 uitstaande restitusie-eise vir 2009/'10 kon deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming afgehandel word.

Slegs 33 van die beoogde 1 695 uitstaande restitusie-eise vir 2009/'10 kon deur die Departement van Landelike Ontwikkeling afgehandel word.

Luidens ‘n verslag van die Navorsingseenheid van die Parlement, was die departement van plan om 1 695 van die 4 560 uitstaande eise in die geldjaar af te handel. Die verslag kan op die Landboubesigheidkamer se webtuiste, www.agbiz.co.za, besigtig word.

Die sny van die begroting van R3,3 miljard na R1,9 miljard het beperkinge veroorsaak en die departement se begroting hiervoor was in die tweede kwartaal van die geldjaar bestee. Alle verdere eise is op ys geplaas tot die 2012/’13 geldjaar.

Die Grondeisekommissie is ook ‘n verdere 10 jaar toegestaan om alle grondeise af te handel.

Herverdeling van grond

Slegs 239 990 ha van die 656 000 ha, waarvoor die departement beplan het, is herverdeel. Dít word ook toegeskryf aan begrotingsbeperkings en die gebruik van geld vir ander projekte en begrotingstekorte wat prioriteit geniet het.

Die departement het altesaam slegs 92% van sy begroting vir die geldjaar bestee. Die onderbesteding van 8% word toegeskryf aan ‘n gebrek aan kapasiteit binne die departement.

Die huidige begroting

Wat die begroting vir die 2010/'11 geldjaar betref, het die departement slegs 13% (R851 miljoen) van sy begroting van R6,7 miljard in die eerste kwartaal van die geldjaar spandeer, terwyl die vroeëre beplanning was dat 25% spandeer moes word.

Wat die restitusieprogram aanbetref, het die departement reeds 35% (R552 miljoen) van die geallokeerde geld vir restitusie spandeer, weens die groot aantal uitstaande sake.

Probleme

Van die grootste probleme waaraan die departement se onderbesteding en ander probleme toegeskryf word, is die tekort aan werknemers, veral vaardige bestuurders.

Sowat 4 140 van die departement se 4 890 vakante poste vir die 2009/'10 geldjaar is gevul. Dus is 10,2% van die poste vakant. In die 2008/'09 geldjaar is 16,7% se vakante poste aangeteken.

14 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot