AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Slegste mielie-scenario waar?

Mnr. Wessel Lemmer van Absa het in Desember verlede jaar gewaarsku dat 'n mielieoes van 7,1 miljoen nie buite rekening gelaat moet word in boere se beplanning nie.

‘n Mielieoes van 7,1 miljoen ton – die slegste van vier scenario's wat verlede jaar in ‘n rubriek in Landbouweekblad verskyn het – blyk na alle waarskynlikheid waar te word.

Die Oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting op 26 Mei die mielieoes sedert sy vorige skatting met 1,5% opwaarts aangepas tot 7 160 925 ton.

Mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Absa, het destyds voorspel die kans is 20% dat ‘n mielieoes van 7,1 miljoen ton sou realiseer. Wat hy ook voorspel het (maar wat weens te min plek nie geplaas is nie) was dat die mielieprys vir lewering in Maart met dié scenario gemiddeld R3 300 tot R3 400/ton sou wees. Tans is die prys R3 337/ton.

Lemmer het die scenario’s gebaseer op die voorkoms van ’n El Niño-verskynsel en die moontlike impak daarvan op vanjaar se mielie-oes.

In Desember het die weerpatroon in Suid-Afrika heelwat ooreengestem met die weerstoestande van 1987-’88 en 1997-'98 toe produksietoestande droog in die lente was, terwyl goeie reën in die laat somer geval het.

Die El Niño-weerverskynsel is nou amptelik verby. Die waarskynlikheid vir reën in die tweede deel van die produksietyd is dus goed.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.33
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.83
+0.6%
Silwer
18.55
+1.1%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot