AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Slenkdal breek uit in Noord-Kaap

Twee gevalle van Slenkdalkoors onder mense is in die Noord-Kaap gediagnoseer nadat ‘n siek dier hanteer is.

Twee gevalle van Slenkdalkoors onder mense is in die Noord-Kaap gediagnoseer nadat ‘n siek dier hanteer is.

Luidens ‘n verklaring van die Noord-Kaapse departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling word boere en die landelike gemeenskappe gewaarsku om versigtig te wees vir die siekte.

Volgens die departement het ‘n boer en plaaswerker van Calvinia, wat ‘n siek dier hanteer het, positief vir die siekte getoets.

Water ‘n probleem

Staande water, soos wat tans deur die vloede in die provinsie veroorsaak word, kan die uitbreking van die siekte vererger omdat dit deur muskiete oorgedra word.

Boere word aangemoedig om hulle diere betyds teen die siekte in te ent, en om te sorg dat hulle en hulle werkers beskermende klere dra wanneer hulle diere wat vermoedelik die siekte het of daaraan gevrek het, hanteer.

Intussen wag Landbou.com steeds op antwoorde van die nasionale departement oor waar die siekte andersins ook uitgebreek het.

Twee voorvalle is in die Wes-Kaap bevestig, en na meer as ‘n week kan die departement steeds nie die vermeende geval in Bronkhorstspruit bevestig nie.

1 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
-0.4%
Rand - Pond
21.01
-0.5%
Rand - Euro
18.75
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.25
+0.2%
Silwer
23.47
+0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,956
+0.4%
Alle aandele
80,116
+0.4%
Hulpbronne 10
75,075
+0.5%
Industriële 25
103,291
+0.7%
Finansiële 15
16,525
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot