AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Slenkdal-entstof in die kollig

Die Verbruikersforum kan betrek word by wat vermoedelik ondoeltreffende slenkdalkoors-entstof is, sê die DA.

Die Verbuikersforum kan betrek word by wat vermoedelik ondoeltreffende slenkdalkoors-entstof is, sê die Demokratiese Alliansie.

Luidens ’n verklaring sê me. Annette Steyn, die party se verteenwoordiger vir landbou, sê sy gaan ’n skrywe aan die forum rig om te vra dat hulle ’n ondersoek van stapel stuur om te bepaal of Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) die Verbruikersbeskermingswet van 2008 oortree het.


Steyn sê sy gaan ook vrae aan me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, stuur om vas te stel wat die departement aan die saak doen. Sy wil onder meer weet of Joemat-Pettersson bewus is van die situasie, en watter stappe gedoen word om die probleme by die OBP te takel.


Verder gaan Steyn vra of stappe gedoen word om die potensiële gevolge van die ondoeltreffende entstof vir die landbou aan te pak. Sy wil ook weet hoe die departement verseker dat dié siekte bekamp word.


Inentings

Volgens Steyn het voorlopige resultate van ’n ondersoek wat deur Cape Wools SA gedoen is aangedui dat twee entstowwe, Smithburn en Clone 13, nie effektief is nie. Sy sê baie boere ent tans hulle diere in terwyl hulle groot wantroue het in die produk wat hulle moet gebruik.

Ander voer entstof ten duurste van ander lande af in. Dié entstof kan moontlik nie suksesvol wees nie, want dit is nie vir Suid-Afrika se spesifieke toestande ontwikkel nie.


Die Nasionale Beplanningskommissie het die landboubedryf as een van die belangrikste sektore vir werkskepping geïdentifiseer, met 650 000 voltydse werkgeleenthede wat in die sektor bestaan. Steyn sê landelike gemeenskappe kan nie die prys betaal vir staatsinstansies wat nie hul pligte behoorlik uitvoer nie.


3 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.1%
Rand - Pond
22.35
-0.2%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.29
+1.2%
Palladium
1,451.69
+0.2%
Goud
1,968.60
+0.2%
Silwer
23.53
+0.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot