AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Slenkdal-entstof: Vinger wys na OBP

Die groot verliese wat veeboere verlede jaar in die Karoo weens ondoeltreffende entstof teen slenkdalkoors gely het, kan nié voor die deur van boere gelê word nie.

Die groot verliese wat veeboere verlede jaar in die Karoo weens ondoeltreffende entstof teen Slenkdalkoors gely het, kan nié voor die deur van boere gelê word nie.

Dít is die belangrikste gevolgtrekking waartoe prof. Leon Prozesky, hoof van die patologiedepartement aan die Universiteit van Pretoria se fakulteit veeartsenykunde, in 'n onafhanklike ondersoek gekom het.


Hy het sy bevindinge op ’n vergadering aan boere opAberdeen bekend gemaak. Die private ondersoek na die doeltreffendheid van die bestaande entstowwe teen die siekte word nog afgewag.


Derde voorval in geskiedenis

Dr. Pieter Prinsloo, voorsitter van die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), het aan Landbouweekblad gesê dat dit net die derde keer in die geskiedenis was wat die omvang van die skade só ernstig was. In 1950/’51 het ’n ondersoek getoon dat dit die boere se skuld was dat entstof nie doeltreffend gewerk het nie aangesien die koueketting destyds verbreek is.

“Met die uitbrekings in die 1970’s en in 2009 is boere van alle skuld onthef. Proewe deur Cape Wools by Adelaide het voorlopig getoon dat die bestaande entstowwe nie doeltreffend is nie en dat die vee nie genoeg teenliggame opbou nie. Een rede kan wees dat die virus ’n mutasie gevorm het.”


Volgens Prinsloo het Prozesky erken dat Onderstepoort Biologiese Produkte (OPB) wat die entstof vervaardig, te lank getalm het om op boere se klagtes te reageer en nie dadelik stappe gedoen het om die virus te isoleer nie.

Hy het aan Landbouweekblad gesê die kwessie gaan nou na die nasionale dieregesondheidsforum verwys word. Die RPO gaan intussen ook oorweeg om ’n klagte by die Verbruikersraad in te dien. “Die boere is kwaad. Hulle soek vergoeding, maar ons aanvaar dat verdere bewyse nog voorgelê moet word,” het hy gesê.

24 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot