AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Slenkdalkoors: Entstowwe betwyfel

Ondanks ’n aantal klagtes van boere dat entstof teen slenkdalkoors ondoeltreffend is, hou Onderstepoort Biologiese Produkte vol daar is niks fout nie.

Ondanks ’n groeiende aantal klagtes van boere dat entstof teen slenkdalkoors ondoeltreffend is, hou Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) vol daar is niks fout met sy entstowwe nie.


Tot dusver is 43 klagtes aangeteken, hoofsaaklik van Aberdeen en Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Klagtes spruit uit die gebruik van al drie die entstowwe teen slenkdalkoors.


Ander siektes

Die OBP meen egter die vroeë vrektes en aborsies van lammers wat voorkom, kan moontlik weens ander siektes wees wat in dié distrikte voorkom. Volgens die OBP is dit nie weens die mislukking van sy entstowwe of die verbreking van die verkoelingsketting nie.


Dit word na bewering as die vernaamste rede aangevoer dat die entstof nie werk nie. Geen nadelige uitwerking is tydens uitgebreide toetse van die drie slenkdal-entstowwe ervaar nie, sê die OBP in ’n verklaring.


Ondersoek

’n Ondersoek is in Junie deur navorsers van die OBP en gebiedsverteenwoordigers van Bayer (wat die entstof versprei) op sewe plase in die probleemgebiede gedoen.


Bloedmonsters van tot 15 skape is op elke plaas geneem. Die bloed word vir slenkdalkoors, Wesselsbronsiekte en die Wes-Nyl-virus getoets. Die toetse is nog nie voldoende nie en bykomende toetse gaan gedoen word om vas te stel watter ander siektes in die gebiede voorkom, sê die OBP.


’n Afsonderlike span word nou op die been gebring om in die betrokke gebiede ondersoeke te doen by bokke wat binnekort moet lam.

23 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot