AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sneeu val in Namibië

Ongewone weer in Suid-Afrika en sneeu in Namibië het vandag in dié twee lande die oë laat rek.

Ongewone weer in Suid-Afrika en sneeu in Namibië het vandag in dié twee lande die oë laat rek.


Hael, sneeu, reën en wind het in talle dele van Suid-Afrika gewoed met foto’s van sneeu in die suide van Namibië wat op sosiale netwerke en die internet versprei word.

Kyk na van die foto's hier.


Vreemde weer

Woeste reënbuie, met hael en kapok wat op sommige plekke voorkom, het vandag geval in somerreëngebiede, soos Bloemfontein en Johannesburg.


Die reën het vandag weggebly in Kaapstad, ’n stad wat aan hewige winterstorms geken word. ’n Woeste noordwestewind woed egter in dele van die Skiereiland.


Maar dit is die bibberkoue met kapok in Namibië wat vrese oor klimaatsveranderinge laat opvlam. Volgens die Namibiese weerdiens sal bitter koue toestande in Namibië voorkom.


Sneeu in Namibië

’n Spesiale kennisgewing is aan veeboere uitgereik. Weens die “baie koue toestande” moes hulle vir hul diere voorsorg tref. Verskeie dorpe in die suide van Nambië het gister temperature van net vier grade of minder gerapporteer met ligte kapok én reën wat by die Spreetshoogte-pas, sowat 165 km van Windhoek af, geval het.


Intussen het die hewige reën in die Vrystaat daartoe gelei dat talle paaie in die provinsie gesluit is en mens en dier moes uit die pad van vloede kom. Luidens ’n berig op Volksblad.com is sowat 16 mense langs die Renosterspruit deur die Polisie en brandweer gered. Twee mense was glo ure lank in ’n boom vasgekeer.


Bronne: Volksblad.com, The Namibian en Republikein.


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot