AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sneeu veroorsaak krisis in Oos-Kaap

Die onlangse yskoue weer het aanleiding gegee tot ’n dreigende ramp in die Oos-Kaapse landbou met honderde skape wat verkluim het.

Die onlangse yskoue weer het aanleiding gegee tot ’n dreigende ramp in die Oos-Kaapse landbou met honderde skape wat verkluim het.


Swaar sneeuneerslae in die omgewing van Jamestown en Dordrecht het veroorsaak dat sommige boere tot 200 skape elk verloor het. Minimum-temperature was in die omgewing van -12 grade Celcius met slegs sowat 2 grade Celcius deur die dag, aldus Volksblad.


Die meeste boere in die omgewing boer met Merino’s. Plaaspaaie is onbegaanbaar gemaak deur die sneeu en sommige boere was van die buitewêreld afgesny.


’n Sterk, yskoue wind het tot die koue bygedra en het die vee laat verkluim. Sommige diere het bloot toegesneeu in sneeuval wat gewissel het van 30cm tot selfs 2m diep.


Onkant gevang

Mnr. Albert Roodt, voorsitter van die Jamestown-landbouvereniging, sê boere in die omgewing is gewoond aan hewige koue, maar dié weer het hulle “’n bietjie onkant gevang”.


“Die dilemma is dat ’n mens regtig nie veel vir jou vee in die koue kan doen nie. Daar is eenvoudig nie soveel beskutting beskikbaar nie.”


Volgens gerugte wat op Dordrecht die ronde doen, het dit laas in 1964 soveel in die omgewing gesneeu. Dele van die omgewing was teen die naweek nog sonder elektrisiteit en telefoonlyne is ook beskadig. Kyk hier na lesersfoto's van die hewige sneeu wat verlede week geval het.



Hewige sneeuval in KwaZulu-Natal. Foto: VERSKAF


Bron: Volksblad


1 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot