AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sneeuskade in O.Kaap meer as R50m.

Ofskoon die distrikte in die Noordoos-Kaap wat verlede week onder die kwaaiste sneeustorm in meer as 60 jaar deurgeloop het, binne dae tot rampgebied verklaar is, beteken dit vir die landbougemeenskap 'n ronde nul.

Só het mnr. Pieter Erasmus, voorsitter van Agri Oos-Kaap, gereageer na aanleiding van die SA Weermag se weiering om helikopters beskikbaar te stel om voer na diere, wat al 'n week sonder kos in die berge vasgekeer sit, te vervoer. Mnr. Erasmus sê hoewel daar begrip is dat die weermag se eerste verpligting is om tydens rampe na die welsyn van mense om te sien, is hy teleurgesteld oor dié houding. Danksy R200 000 wat mnr. Max Mamase, LUR vir landbou in dié provinsie beskikbaar gestel het, kon helikopters van Mondi gehuur word om voer by meer as 20 000 skape en sowat 1 000 beeste te kry. In teenstelling met dié vals noot is die boeregemeenskap wat deur die ramp getref is, oorstelp van vreugde oor die geld en voerskenkings wat instroom. Mnr. Rory O'Moore, bestuurder van Agri Oos-Kaap, sê skenkings van die Gamtoos, Komga, Cathcart, Dordrecht en Ugie is ontvang. Me. Lize Pretorius, 'n lid van die rampbestuurskomitee op Elliot, sê volgens voorlopige beramings kan die skade meer as R50 miljoen beloop. Sy het Eskom uitgesonder vir die spoed waarmee hulle kragvoorsiening in die gebied herstel het. Meer as 80 tegnici werk dag en nag in skofte om te help. "Ook Telkom spook hard om kommunikasie te herstel," het sy gesê. Mnr. Pat Vorster van die plaas Morriston, Barkly-Oos, 'n bestuurslid van Agri Oos-Kaap, sê dié ramp gaan die wolbedryf baie nadelig tref. "Dit is onverstaanbaar dat die Regering nie simpatiek staan teenoor 'n bedryf wat soveel werk skep en buitelandse valuta vir die land verdien nie. Mnr. Selby Vorster, voorsitter van die Elliot-distriksboere-unie, sê die ruvoerskenkings is onder boere verdeel. "Ons grootste behoefte is egter energiebronne soos mielies en melasselekke vir die ooie wat op die punt staan om te lam." Hy meen die omvang van die sneeuskade is tienvoudig meer as die veldbrand wat die gebied presies drie jaar gelede getref het. Absa Bank het 'n sneeurampfonds gestig en inbetalings kan gedoen word by Absa op Queenstown. Die takkode is 8677 en die rekeningnommer is 4055819660. Daar kan ook met Agri:Oos-Kaap geskakel word by tel. 041 3631896. 2 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot