AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Snuffelbrakke is smokkelaars se tier

Snuffelhonde by SA se grensposte waak teen die inbring van onwettige landbouprodukte.

Hulle lyk dalk na huisbrakkies, maar snuffelhonde is deel van ’n gedugte span viervoetiges wat daarteen waak dat onwettige landbouprodukte Suid-Afrika se grense oorsteek en in die proses dalk vreemde siektes saambring.

Sommiges is opgelei om net vrugte, groente en vleis in passasiers se bagasie op internasionale lughawens en reisigers se besittings op grensposte se op te spoor, maar ander kan ook dwelmmiddels uitsnuffel.

Mnr. Lawrence Mochena, hoof van die Departement van Landbou se honde-eenhede op die lughawens in Johannesburg, Durban en Kaapstad, het tydens ’n demonstrasie met twee Beagle-honde in Centurion waar landboujoernaliste vir die jaarvergadering van Landbouskrywers SA saamgetrek het, vertel Beagles is ideaal vir hierdie taak. Hulle is klein en is lief is vir die smulhappies hondekos wat hulle kry wanneer hulle iets uitgesnuffel het. Groter rasse, soos die Labrador, word gebruik om op die grensposte te werk.

Die eenheid is in 2004 deur die Departement van Landbou begin en die eerste honde en hanteerders is in Amerika opgelei. Nou lei hulle self honde en hanteerders op. Dit kos tot R18 000 om een hond op te lei.

Byskrif: Twee snuffelhonde wat in Centurion gewys het hoe maklik hulle vrugte en groente in sakke en tasse opspoor. Hierdie twee Beagle-honde, Basil (links) en Boots, werk op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg en word deur hul hanteerders, mnre. Alex Mongole (links) en Ronald Shibambu (regs), gebruik om bagasie deur te snuffel. In die middel is mnr. Lawrence Mochena, hoof van die honde-eenhede op die lughawens in Johannesburg, Durban en Kaapstad. (Foto: Charl van Rooyen)

snuffel1.jpg-charl-van-rooyen-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot