AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9365
9,00
CORN
30 Sep
-
4782
-6,00
SOYA
30 Sep
-
9429
37,00
SUNS
30 Sep
-
10160
-45,00
WEAT
30 Sep
-
7118
18,00
WMAZ
30 Sep
-
4806,8
-11,20
YMAZ
30 Sep
-
4853
2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Snyberg doen dit weer

Snyberg Angoras het dit weer gedoen. Dié boerdery wat aan mnre. G.T. en Werner Ferreira van Uniondale behoort, het die vierde agtereenvolgende jaar die Ermenegildo Zegna-trofee vir die beste baal somer kleinbokkiehaar ingepalm. Dié toekenning is in Trivero, Italië, aan die broers oorhandig.

Snyberg Angoras het vroeër vanjaar die Japanse Miyuki-trofee vir die bes geklaste somer- en winterskeersel vir die vyfde agtereenvolgende keer ingepalm.

Die ander finaliste vir die Zegna-trofee was mnre. Billy Colborne en Seuns van Willowmore, Paul Michau van Cradock, Louw Retief en Seun van Murraysburg en Reinhold du Randt van Pearston.

Die oorhandigingseremonie gaan voortaan jaarliks tussen Suid-Afrika en Italië roteer en dat objektiewe metingsresultate ook in ag geneem sal word tydens die beoordeling van die skeersels.

Dr. Zegna het op die oorhandigingseremonie gesê dat die vesel 'n blink toekoms in veral die Verre Ooste het en dat die nuwe produkte wat deur sy maatskappy uit sybokhaar ontwikkel word, 'n positiewe bydrae tot die welstand van Suid-Afrikaanse sybokhaarboere behoort te lewer.

8 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.3%
Rand - Pond
20.03
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,672.05
+0.7%
Silwer
19.15
+1.7%
Palladium
2,225.00
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,330
+0.7%
Alle aandele
63,649
+0.6%
Hulpbronne 10
60,550
+1.3%
Industriële 25
77,077
+0.4%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot