AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Só hoes staat R1 miljoen per boorgat

Die infrastruktuur rondom nuwe boorgate kos aansienlik meer as die sink van die boorgat self.

Die koste van infrastruktuur rondom boorgate is hoekom dit tot R1 miljoen of meer kan kos om ’n boorgat in ’n droogtegeteisterde gebied op te rig.

Me. Margaret-Ann Diedricks, direkteur-generaal van die Departement van Water en Sanitasie, het aan ’n gesamentlike portefeuljekomiteesitting oor die droogte die koste verduidelik nadat dit aan die lig gekom het die departement het sowat R41 miljoen vir 41 boorgate begroot.

Sy het as voorbeeld ses nuwe boorgate in die munisipaliteit Tswaing in Noordwes gebruik. Die boorgate het altesame R4,5 miljoen beloop. Die sink van die boorgate self het R70 000 elk gekos. Sy het verduidelik dat, na gelang van die boorgate se opbrengs, óf ’n handpomp óf ’n pompstasie opgerig word. In Tswaing moes ál ses boorgate pompstasies kry.

¦ Elke pompstasie het altesame R40 476 gekos.

¦ ’n Kragopwekker van 100 kilowatt moes by elke boorgat geïnstalleer word om die water te pomp, wat altesame R552 000 aan elektriese werk en ander infrastruktuur gekos het.

¦ Die installering van die pompe in die boorgate, insluitend die meter, het R132 000 gekos.

¦ Dit het R490 000 gekos om die pompe aan die hoofpypleiding 3 km verder met ’n polivinielchloried-pyp met ’n deursnee van 110 mm te verbind.

“Mense neem nie in ag wat dit eintlik kos om die meegaande infrastruktuur op te rig sodat die water uiteindelik uitgepomp kan word nie,” het sy aan Landbouweekblad gesê.

Tenders

Sy het gesê in die geval van rampnood laat die Wet op Openbare Finansiële Bestuur (PFMA) toe dat van die normale tenderprosedures afgewyk kan word. “Ons bly binne die toelaatbare parameters van die PFMA. Waar moontlik kry ons drie kwotasies of maak dit oop vir openbare tenders.”

Sy het bygevoeg dat indien hulle van die normale prosedure moet afwyk en ’n regstreekse aanstelling moet maak, word dit ook binne regulasies gedoen. Amptenare moet, byvoorbeeld, motiveer waarom die langer mededingende tenderprosedures nie gevolg kan word nie.

Diedricks het ook verduidelik indien daar ’n bestaande waterverskaffer, soos Randwater, is wat ’n bestaande kontrak vir die sink van boorgate het, laat die PFMA haar toe om die rekenpligtige beampte vir sy databasis te nader vir bestaande kontrakte en daardie kontrakteurs te gebruik om die werk te doen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,709.09
-1.0%
Silwer
20.40
-3.2%
Palladium
2,291.73
-1.3%
Platinum
922.13
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,285
-0.9%
Alle aandele
65,691
-0.9%
Hulpbronne 10
63,511
-1.6%
Industriële 25
79,643
-0.5%
Finansiële 15
13,949
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig,...
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot