AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Só lyk Wes-Kaapse damme na reën

Die groot Kaapse storm is reeds 'n paar dae iets van die verlede en die vraag op almal se lippe is, hoe lyk die Wes-Kaap se damme.

Die afgelope week se reën het nie 'n beduidende verskil in die Weskaapse damvlakke gemaak nie, sê die provinsiale Departement van Water en Sanitasie.

Die reënval was minder as verwag en het so 'n geringe impak op die watervloei van riviere gehad dat daar nie noemenswaardige hoeveelhede water na die damme gevloei het nie.

Die gemiddelde damvlakke van die provinsie staan nou op 19,48%. Verlede week was dit op 17,63%.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens word daar vandeesweek nog reënval vir die provinsie voorspel.

Intussen bly die waterbeperkings onveranderd en sal dit van krag bly totdat die damvlakke weer 85% bereik het.

Mnr. Rashid Khan, die Wes-Kaapse hoof van die Departement van Water en Sanisasie, sê hoewel damvlakke ietwat gestyg het, is baie meer reën nodig om die damvlakke te verhoog.

Vuur

Terwyl die noordelike dele van die land vroeër vanjaar swaar reën gekry het, is die Wes-Kaap boonop met een van die ergste brande in meer as 'n dekade getref, sê me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake.

“’n Soortgelyke scenario het afgespeel op 'n baie kleiner skaal in die Wes-Kaap met die westelike dele van die provinsie wat swaar reën gekry het en die Suid-Kaap wat warm en erge wind ervaar het." Dié winde het 'n groot aandeel gehad in die onbeheerbare brande in die streek.

Sy het aangedui dat die Werk vir Vuur-program sal bepaal of indringerplante dalk bygedra het tot die hewigheid van die brande in Knysna, wat sewe lewens geëis het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot