AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4816
-2,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10403
156,00
WEAT
07 Okt
-
7205
-5,00
WMAZ
07 Okt
-
5078
18,00
YMAZ
07 Okt
-
4645
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Só raak droogte wildpryse

Wild word jaarliks van Februarie tot November verkoop. Uit prysinligting en die aantal diere wat in die eerste derde van vanjaar verkoop is, blyk dit dat sekere wildsoorte se pryse toeneem en ander se pryse daal.

Die vraag na wild word deur die droogte beïnvloed. Dit is dus nie net ’n gewone afname in die vraag na wild nie. Die droogte het onder meer meegebring dat die vraagkurwe geskuif het. Benewens die feit dat weiding skaarser en voer duurder is, het die droogte ook ’n nadelige invloed op wildkopers, soos graanboere.

Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers het tot 0,4% gedaal. Die swakker rand en faktore wat die rand se waarde beïnvloed, skep onsekerheid by oorsese beleggers. Gevolglik beleef die wildbedryf ’n afname in die vraag na wild. Pryse kan dus groter prysbewegings toon op kleiner veranderinge in die vraag na wild. Die vraag na goeie teelmateriaal en die betrokkenheid van beleggers by sekere wildsoorte, soos buffels, help dat dié diersoorte hul waarde behou.

Aanbod

Van die genoemde faktore dra daartoe by dat meer wild vanjaar op veilings beskikbaar kan wees. In ’n ideale wêreld sou dit die regte ding wees om die aanbod van sekere wildsoorte op plaaslike veilings, asook die aantal veilings, laag te hou.

Individue kan om verskeie redes irrasionale besluite neem. Dit kan daartoe lei dat die aanbod van wild op veilings en die aantal veilings toeneem. As die vraag na wild afneem en die aanbod sou toeneem, kan dit vanjaar tot laer gemiddelde wildpryse vir sekere wildsoorte lei.

Jagpakkette waarvan die prys in rand vasgestel is, is nou goedkoper en plaas druk op pakkette waarvan die prys in dollar vasgestel is. Die volle voordeel van ’n swakker rand behoort eerder optimaal tot voordeel van die wildbedryf benut te word.

* Dié artikel is deur mnr. Wessel Lemmer, ’n senior ekonoom by Absa-Agribesigheid in Johannesburg, en dr. Flippie Cloete van die Noordwes-Universiteit se eenheid vir omgewingsweten­skap en -bestuur geskryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.24
+0.1%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,263.11
+0.1%
Platinum
932.66
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,626
-0.3%
Hulpbronne 10
63,634
+0.6%
Industriële 25
79,470
-0.7%
Finansiële 15
13,963
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot