AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Soek eenvormige visie vir Agri SA: Möller

Agri SA moet poog om ? eenvormige visie en boodskap vir dié organisasie te vind, sê mnr. Johannes Möller.

Die geografiese verspreiding van Agri SA se lede is een van die faktore wat soms tot onderlinge meningsverskille lei, maar in die soeke na oplossings moet gepoog word om ’n eenvormige visie en boodskap te vind, sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.

Hy het in sy voorsittersrede by die organisasie se kongres buite Pretoria gesê hy glo Agri SA probeer dit so gebalanseerd as moontlik doen, maar dit is die lede se plig om daaroor te oordeel.

“Die organisasie kan egter ook nie apaties staan teenoor eise van die dag of staties verkeer in sy samestelling en optrede nie. Ons sal weer opnuut kyk na organisasies wat deel wil vorm van Agri SA en ander wat op ’n bepaalde wyse met Agri SA wil skakel. Ek verwys spesifiek na maatskappye in die waardeketting asook die megaboere-groepering.”

Sekerheid van eiendomsreg

Möller sê in wese gaan Agri SA se betrokkenheid daaroor om die winsgewendheid en volhoubaarheid van die landbousektor te verseker – ook binne die konteks van sekerheid van eiendomsreg. “Die fokus by die kongres op kwessies soos grondherverdeling, veiligheid, belegging en interaksie met ander sektore was juis ter ondersteuning hiervan.”

Hy sê Agri SA is uit verskeie oorde gekritiseer omdat hy nie een van die partye was wat vertoë gerig het dat die president die Onteieningswetsontwerp moes terugverwys na die parlement toe nie. “Ons het ’n senior regsmening daaroor ingewin. Na ons mening was ons vernaamste besware geïnkorporeer en daar bestaan die risiko dat ons met ’n veel swakker produk kan eindig.”

Oor besware oor die berekening van vergoeding by onteiening, het Möller gesê Agri SA is van voorneme om as amicus curiae (vriend van die hof) toe te tree na aanleiding van ’n onlangse hofsaak waarvolgens minder as markwaarde bepaal is vir ’n grondtransaksie. Hy het verwys na ’n appèlaansoek van twee Mpumalanga-boere, mnre. Johan en Dirk Uys, na ’n hofuitspraak van die Grondeisehof dat hulle minder as markwaarde betaal moet word vir grond op hul plaas wat aan ’n huurarbeider toegeken is.

Die bedreiging van mynbou

Oor die bedreiging wat mynbou vir die landbou inhou, het hy gesê die bestuur van die eksplorasie en ontwikkeling van minerale bronne, insluitende skaliegas, gaan in die komende jare ’n belangrike fokusgebied van Agri SA wees.

Hy het ook gereageer op die onlangse gebeure rondom mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies.  “Ons ag die Nasionale Tesourie as sleutelspeler in die ekonomie en meen dat minister Gordhan ’n staatmaker vir die plaaslike ekonomie is. Ons sal voortgaan om ons te beywer vir die voortgesette ondersteuning van hom en sy amptenare in belang van ons land.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot