AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Soesji uit Lesotho pure 'pienk goud'

Soesji uit Lesotho is gesog in Japan, en dis alles danksy die regte plek, die regte topgehalte produk en die regte dryfkrag.

Die gedagte aan Japannese verbruikers wat aan soesji smul wat van ’n landjie doer in Afrika kom, klink dalk vergesog, maar dis presies wat in die koninkryk van Lesotho aan die gebeur is.

Die projek genaamd Highlands Trout wat in die raadsaal van Gold Fields gedelf is, voer nou jaarliks 2 000 ton reënboogforel uit, hoofsaaklik na die Japannese supermark-kettinggroep CGC.

Selfs Tsukiji, Tokio se massiewe groothandel-vismark – gewoonlik die eerste bestemming vir vis wat na Japan uitgevoer word – word gesystap – en dit in ’n land waar verbruikerstandaarde vir soesji besonder hoog is. “Vanweë die gehalte van die forel, die bande wat ons gebou en die benadering wat ons gevolg het, kon ons dadelik die kleinhandelmark betree,” verduidelik mnr. Stuart Slabbert, die projekbestuurder.

Made in Africa-soesji
Die sogenaamde Made in Africa-soesji is ’n nuwe kinkel in 'n suksesstorie oor Afrika en die Ooste wat die hoop bied dat ’n arm landjie sy natuurlike hulpbronne kan inspan om ’n gesogte produk te bied aan klante met 'n fynproewersneus vir gehalte.

Alternatiewe
Weens dalende tunabevolkings is die Japannese mark immer op die uitkyk na soesji-alternatiewe. In dié opsig is die Japannese aptyt vir Lesotho-forel nie juis anders as China se honger na hulpbronne uit Afrika nie, insluitend landbougrond om 'n bevolking te help voed wat in grootte en rykdom groei. Volgens Slabbert hoop Highlands Trout, wat sedert 2012 na Japan toe uitvoer, om sy jaarlikse produksielewering van 2000 ton uit te brei soos wat Lesotho se vermoë om forel te lewer – tussen die Katse en nog twee ander damme – na verwagting 10 0000 ton per jaar sal lewer. By Highlands Trout word die vis in drywende hokke geteel met korrelvoer wat uit Frankryk ingevoer word.

Die werkgeleenthede wat deur Highlands Trout – wat nou deur twee Suid-Afrikaanse maatskappye besit word – geskep word, is gewis ’n onverwagte uitkoms vir die gebied. Maar die klein koninkryk se ekonomie, wat meesal berus op bestaansboerdery en die uitvoer van water na Suid-Afrika, moet nog baie meer genereer.

Nog 'n interessante kinkel in die ''fabel'' is dat hierdie ''pienk goud’’ – reënboogforel – ook inheems is aan die Stille Oseaan-randgebiede van Noord-Amerika en Rusland, en dus baie nader aan Japan geleë is as die hooglande van Lesotho.

Maar Lesotho is een van die min plekke met die kristalskoon en kouewatertoestande wat Japan se kieskeurige, fynproesmaak help bevredig.

Bron: www.fin24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.40
-0.4%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,623.08
-0.4%
Silwer
18.13
-1.4%
Palladium
2,069.50
-0.3%
Platinum
843.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot