AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Soet resultate vir Tongaat Hulett

Ondanks die droogte kon Tongaat Hulett ’n bedryfswins van R1.35 miljard aanteken vir die tussentydse periode tot die einde van September.

Tongaat Hulett, een van Suid-Afrika se suiker-reuse, Tongaat Hulett, een van Suid-Afrika se suiker-reuse, het ’n wins van R825 miljoen verdien oor die ses maande tot September 2016 uit hul suiker bedrywighede in Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe. Dit is ’n 42%-toename in wins teenoor dieselfde tydperk in 2015, toe Tongaat R477 miljoen se wins aangeteken het in sy tussentydse verslag.

Die maatskappy skryf hierdie enorme toename in wins toe aan beter plaaslike pryse in al die streke (Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe) wat teweeggebring is deur meer doeltreffende beskerming teen goedkoop invoere deur die Regering, asook ’n nagenoeg 50%-toename in die internasionale prys van suiker.

Die maatskappy het ’n bedryfswins van R306 miljoen aangeteken vir die tussentydse periode uit sy suikeraanlegte binne Suid-Afrika. Dit is meer as dubbeling die wins oor dieselfde tydperk in 2015, toe hy slegs R123 miljoen verdien het. Die maatskappy het sy markaandeel in die plaaslike mark van 19.5% in 2015 tot 23% in 2016 gegroei.

Daarbenewens maak Tongaat Hulett ook melding daarvan dat Voermol oor die ses maande tot die einde van September baie beter gevaar het as die jaar vantevore, aangesien daar meer rou materiaal tot hul beskikking was om veevoer me te vervaardig.

Die maatskappy voorspel dat hy in die 2016/’17-seisoen nagenoeg 1.1 miljoen ton suiker sal kan produseer, wat ’n skrapse 77 000 ton meer is as wat in die vorige seisoen gelewer is. Tongaat Hulett se bestuur verwag egter dat die weer na normaal sal terugkeer oor die volgende drie tot vier jaar en voorspel dat hulle in die 2017/’18-seisoen nagenoeg 1.25 miljoen ton suiker sal produseer en naastenby 1.55 miljoen ton suiker in die 2018/’19-seisoen regoor al drie die produksiestreke waar hulle betrokke is.

Die maatskappy se totale wins, wat ook deur eiendomontwikkeling aangevul word, was R1.35 miljard vir die ses maande tot einde September 2016, wat ’n 5.8%-toename is teenoor dieselfde tydperk in 2015.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.19
-0.2%
Silwer
20.67
+0.1%
Palladium
2,299.00
+1.6%
Platinum
939.00
+1.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,405
-0.0%
Alle aandele
65,805
-0.0%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,898
-0.2%
Finansiële 15
14,066
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot