AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Soja hou reuse-potensiaal

Daar is uitstekende geleenthede vir groei in die sojaboonbedryf, sê 'n kenner.

Suid-Afrika se sojaboonproduksie kan in die volgende ses jaar meer as verdubbel, sê mnr. Gerhard Scholtemeijer, voorsitter van die Proteïennavorsingstigting (PNS).

Die PNS stel ’n beraamde oes van 2,5 miljoen ton teen 2020 in die vooruitsig vanaf 1 miljoen ha se aanplantings, dus teen ’n gemiddelde opbrengs van 2,5 ton per ha. Dít sal dubbel vanjaar se rekord-opbrengs van gemiddeld 1,88 ton per ha wees.

Scholtemeijer was openingspreker op die KwaZulu-Natalse Geenbewerkingsklub se jaarlikse konferensie by Bergville. Hy het op die groot uitbreidingspotensiaal vir dié gewas gewys, veral in die Vrystaat en Noordwes, waar dit ’n ideale wisselbougewas vir mielies is.

Vrystaatse sojaboon-aanplantings groei reeds sterk. Dié provinsie het met vanjaar se oes Mpumalanga as die top-produserende sojaboon-streek verbygesteek.

Vanjaar se nasionale oes van 944 340 ton is wel die grootste in die geskiedenis, maar dit is maar nog ’n druppel aan die emmer, het Scholtemeijer gesê. Dit verteenwoordig net sowat 0,3% van wêreldproduksie. Volgens hom is Suid-Afrika se gemiddelde opbrengs nog ver onder die wêreldstandaard.

Die PNS het besluit om in die volgende ses jaar voorrang-steun vir sojaproduksie in die Wes-Vrystaat en Noordwes te gee, spesifiek in die soeke na geskikte kultivars wat aalwurm-bestand en meer droogte-verdraagsaam is.

Die mikpunt is dat die nasionale verhouding tussen mielie en soja-hektare teen 2020 70:30 moet wees. (In Amerika is dié verhouding al 50:50). Scholtemeijer het gesê lande in die res van Afrika produseer al hoe meer mielies, wat Suid-Afrikaanse boere van dié uitvoermarkte ontneem.

Daarby het die plaaslike sojaboon-verwerking die laaste vier jaar vanaf 200 000 ton tot 650 000 ton gestyg, maar dit is nog nie naastenby genoeg om in die plaaslike behoefte te voorsien nie.

“Hoe jy ook al na sojabone kyk, is daar geen moontlikheid dat ons in die nabye toekoms ’n oorskot van enige van die gewas se produkte gaan produseer nie.” Dit alles sal help bydra tot ’n groeiende gaping tussen mielie en sojaboonpryse, het Scholtemeijer gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.52
-0.7%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,642.33
-0.1%
Silwer
18.73
-0.7%
Palladium
2,071.72
-0.1%
Platinum
861.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,509
-1.1%
Alle aandele
62,762
-1.0%
Hulpbronne 10
55,229
-1.9%
Industriële 25
78,419
-0.0%
Finansiële 15
13,861
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot